Mense word aangemoedig om hierdie veldtog, wat tot einde Oktober duur, te ondersteun deur vars sampioene in pienk mandjies by Pick n Pay-winkels te koop.
Is lag regtig die beste medisyne?
Wanneer jy begin lag, verlig dit nie net jou gemoed nie, dit het ook ʼn invloed op jou liggaam.
Systap eerder dié breinboelies
Heelwat word geskryf oor watter kos gesond is en breinfunksie verbeter, tog lees ’n mens min oor voedselsoorte wat jou verhinder om flink te dink en selfs ’n invloed op jou gemoedstoestand kan hê, veral by ouer mense.
Verbruikersake: Hoe om die regte mediese fonds te kies
Die pandemie het ons geleer wat die werklike waarde van ʼn mediese fonds is. Lidmaatskap van ʼn mediese fonds is nie ʼn uitgawe wat jy sommer van jou begroting skrap nie. Ina Opperman verduidelik hoe jy moet besluit.
Hopeloos te min nierkenners in SA
ʼn Nuwe studie het bevind dat daar teen 2030 nie genoeg nefroloë in die land sal wees om pasiënte met niersiektes voldoende te behandel nie.
Bymiddel in lekkergoed, koeke verbied
Dit word hoofsaaklik gebruik om lekkergoed, kougom, witsouse en koekversiering witter en helderder te maak.
Help! My kind het hand-voet-en-mondsiekte
Somer is voor die deur en die kleinspan is reeds ’n geruime tydjie terug in die skoolroetine. Soos die seisoene wissel en kontak tussen veral klein kinders verhoog, steek allerlei goggas kop uit wat niks met die koronavirus te doen het nie. Een hiervan is hand-voet-en-mondsiekte (HVMS).
Aanlyn skou beantwoord vrae oor vrugbaarheid
Talle sprekers en kenners op die gebied van vrugbaarheid sal beskikbaar wees om ʼn legio vrae te beantwoord.
Jogurt, ’n sleutel tot gesonde eetgewoontes by kinders
“Studies toon dat kinders wat jogurt eet 10% meer melk, 23% meer vrugte en 30% meer volgraan inkry, wat demonstreer dat dit ʼn sleutel tot gesonde eetgewoontes is.”
Jaarlikse mammogramme kan lewens red
ʼn Jaarlikse mammogram vir vroue tussen die ouderdom van 40 en 49 word sterk aanbeveel, aangesien die spoed waarteen gewasse groei in dié ouderdomsgroep verdubbel.
Terneergedruk? Skink ʼn koppie tee
Selfs die ritueel om ʼn koppie tee te maak en te skink het ʼn ontspannende uitwerking.
Borskanker raak al meer jonger mense
Kansa sê mense wat deur borskanker geraak word, word elke jaar jonger.
Natuur se noodhulpkissie
Hoe gemaak as ’n bloublasie toeslaan, ’n lastige by jou steek, jou hoofpyn nie wil wyk nie of iemand sy vingers letterlik verbrand? Ontspan, want die koskas óf die natuur het waarskynlik net die regte medisyne vir minder ernstige noodgevalle.
Covid-pandemie enorme terugslag vir stryd teen TB
Gedurende die Covid-19-inperkings verlede jaar het aanmeldingskoerse vir TB met tussen 25% en 50% gedaal, omdat minder getoets het.
Hou ’n ogie op jou gesondheid
Dis nie net die vensters van die siel nie, maar ons oë verklap ook heelwat oor ons algemene gesondheid:
Kanker steeds hoofrede vir kindersterftes
In September word kinderkanker wêreldwyd in die kollig geplaas met die doel om hoop te skep vir pasiënte en geliefdes wat hierdeur geraak word.
Let op geestesgesondheid vóór jy emigreer – kenner
Dis belangrik om jou geestesgesondheid te beskerm wanneer jy na ’n nuwe land verhuis, skryf ’n sielkundige na aanleiding van die gesinstragedie in Nieu-Seeland.
Gesondheid uit die mond uit
Behalwe om jou tande minstens twee keer per dag te borsel en elke ses maande die tandarts te besoek, moet jy ook hierdie voorkomende tandsorgwenke volg:
Gesigsreiniger beskerm teen Covid-19 – verminder risiko van infeksie só
Te midde van die derde Covid-19-golf in Suid-Afrika kom nuwe hoop om die risiko van infeksie betyds te verminder met die bekendstelling van ‘n innoverende en beproefde gesigsreiniger, BSafe Sanitizing Facial Mist. Die vervaardiger is ʼn trots Suid-Afrikaanse gesondheidsorgtegnologie- maatskappy, BSafe, gebaseer in Johannesburg.
Wat die hart van vol is
So veel as 225 Suid-Afrikaners sterf elke dag aan hartverwante siektes en daar is tien beroertes elke uur in ons land.