’n Ma en haar baba het glo gelê en slaap toe sy wakker word en ’n onbekende man in die huis opmerk.
Egpaar wat op plaas oorval is ‘sterk goed aan’
Die egpaar sterk goed aan, maar ly steeds aan skok.
Polisiebeamptes vas wat glo diesel steel
Hulle het glo diesel uit polisievoertuie gesteel.
Trein tref motor, 3 beseer
’n Man, ʼn vrou en ʼn tweejarige meisie is buite die voertuig aangetref.
Eskom verdedig tariefverhogings
Laer tariefverhogings het gelei tot ʼn verlies van miljarde rande.
Eskom gaan krag na streek in Noord-Kaap afsny
Eskom kan ná ʼn week besluit om die kragtoevoer na dié dorpe heeltemal af te sny.
Verkeersbeampte koelbloedig doodgeskiet
Die verkeersbeampte het uit die voertuig geklim, inmekaargesak en gesterf.
Zuma nie in hof: Lasbrief uitgereik
Zuma se regsverteenwoordiger het gesê die voormalige president se siektetoestand is ʼn saak van “staatsveiligheid”.
Geen nuwe remblokke vir Prasa-treine
Verslete remblokke word glo met tweedehandse onderdele vervang.
Binnelandse sake langer oop in Februarie
Die departement sal toesien dat almal wat in die kantoor is, eers klaar bedien word.
Mantashe sê oor planne vir elektrisiteit
“Opwekkingskapasiteit buite Eskom gaan nie net daaroor om mededingend met Eskom te wees nie.”
Inwoner sleep munisipaliteit hof toe oor riool
Die Rand West-munisipaliteit word formeel aangekla van besoedeling en nalatige bestuur van rioolaanlegte.
Rugbyliefhebbers vies oor Wiese se afwesigheid
Waar is Kobus, wil ontstoke Afrikaanse rugbyliefhebbers weet.
AiG-konserte in Kaap uitgestel
Die Afrikaans is Groot-musiekkonserte wat volgende maand in Kaapstad sou plaasvind, is uitgestel.
Derduisende jonges wil by polisie aansluit
Aansoekers se vlak van integriteit word ook gemeet om hul vatbaarheid vir korrupte aktiwiteite te bepaal.
Duisende leerders nog sonder plek in Wes-Kaapse skole
Meer as ʼn miljoen leerders het ingeskryf om vanjaar vir die eerste keer in die Wes-Kaap skool te gaan.
Myeni sink ooreenkoms wat SAL kon red
Die ooreenkoms sou SAL glo ‘n jaarlikse wins van R1,4 miljard in die sak bring.
Pierneef-skilderyskandaal: Man in hof
Die skildery van ʼn Oos-Vrystaatse berglandskap deur die kunstenaar JH Pierneef het in Maart 2018 uit Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, se eertydse premierskantoor in Bloemfontein verdwyn
Sewende verdagte vas vir aftreeoordmoorde
’n Sewende verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Agnes Elaine Burns (91) en Rosemary Langton (87) in die Stella Londt-aftreeoord in Port Elizabeth in Oktober verlede jaar.
Kantoor van die meester gesluit weens korrupsie, bedrog
Die ondersoek kom ná verskeie klagte van wanadministrasie en korrupsie, onder meer met betrekking tot die administrasie van boedels.