’n Totaal van 31 brandvoorvalle en nege verdrinkings is in Desember by ER24 aangemeld.
Vername oudregter eis Hlope se kop
Dit is nie die eerste keer dat Hlope deur mederegters aangekla word nie.
Nederlandse regering vra vrae oor grondonteiening
Die Nederlandse parlement het reeds sy kommer oor die beplande grondonteiening sonder vergoeding uitgespreek.
Gevaarlike misdadigers ontsnap uit aanhouding
Die verdagtes word verbind aan ’n string ernstige misdade, insluitend moord.
Johannesburg het nou ook beurtkrag
Johannesburgers se geluk was van korte duur.
Renosterstropery neem verder af in 2019
Die meeste renosters is weer in die Krugerwildtuin gestroop.
Koronavirus: SA wetenskaplikes tans in China
Duisende is gediagnoseer met die koronavirus, maar honderde het ook reeds herstel.
SA’ners ongelukkigste in Januarie, wys studie
Dit wil wel voorkom of vroue gelukkiger is as mans.
Honderde bykomende polisielede in Wes-Kaap ontplooi
Die Wes-Kaapse regering wil só die moordsyfer oor die volgende tien jaar te halveer.
Metropolisiebeampte vas vir roekelose bestuur
Die polisiebeampte en drie insittendes is beseer.
Grondonteiening: TLU dreig met internasionale regsaksie
“Enige verandering aan die Grondwet wat neerkom op diskriminasie teen eiendom wat deur wit mense besit word, sal die wettigheid van die Grondwet in die gedrang bring.”
Duisende rande vir inligting oor Stellenbosch-moord
Verster se 14-jarige seun het destyds met gholfstokke op die verdagtes afgestorm.
Tshwane voor hof oor Wonderboom-lughawe
Die WAIG sê hulle saak hou verband met die oënskynlike wanaanwending van openbare fondse.
Gestremde brand amper dood; ma tronk toe
Sy het hom op die bed gesit en paraffien oor hom uitgegooi.
Swemmer in Valsbaai vermis
Die vermiste man se minderjarige dogter is in hul voertuig in die strand se parkeerarea gevind.
Walvis gered by Yzerfontein
Een van die vrywilligers moes oor die rand van die boot hang, terwyl iemand hom aan die enkels vashou.
‘Niks fout’ met dié reëls sê speaker ná OB kla
Mkhwebane voer aan dit kom neer op ʼn skending van haar reg op privaatheid en waardigheid.
MTN, Vodacom kry meer tyd oor datapryse
Die kommissie het Vodacom en MTN twee maande gelede opdrag gegee om hul prys van data met tot 50% goedkoper te maak.
Beurtkrag gaan voort die week
Eskom het gesê hoewel beurtkrag onvermydelik is, hy gaan poog om die uitwerking daarvan op spitsverkeer te verminder.
Saak afgesluit ná tienerseun wat Rover se been glo breek spoorloos verdwyn
Rover het intussen ʼn liefdevolle, nuwe tuiste by ʼn gesin in die stad gekry.