Die Voortrekkerbegraafplaas in Vereeniging, waar die kommandant van die Slag van Bloedrivier ter ruste gelê is, is deur die FAK en lede van die publiek opgeknap en skoongemaak.
Soekresultate vir: piet retief
Boere, Basotho’s en Britte in die Bergkoninkryk
Lesotho maak nou aanspraak op dele van die Oos-Vrystaat en ander gebiede in Suid-Afrika. Hierdie eis het ʼn lang aanloop.
Halwe ton dagga in Mpumalanga gevind
Die geraamde straatwaarde beloop byna R2 miljoen.
Gemeenskap knap voortrekkerbegraafplaas op
Die kleindogter van Piet Retief is ook in hierdie begraafplaas ter ruste gelê.
Man in hof oor Piet Retief-bylmoorde
Die man word verdink van die moord op ‘n 44-jarige vrou en haar drie kinders.
Verdagte vas ná gru-moord op ma, kinders
ʼn Ma en haar drie kinders is vermoedelik met ʼn byl doodgekap voordat die polisie Vrydagaand op hul verminkte liggame in hul huis afgekom het.
Ma en drie kinders doodgekap
“Na verdere ondersoek het dit aan die lig gekom dat die vermeende moordenaar die slagoffers in die huis toegesluit het.”
Limpopo-man gered wat dae lank gestrand was
Die man was vier dae lank sonder kos of water in die middel van die Letabarivier in Tzaneen op ʼn boomstomp gestrand.
Kapenaars trap saam in Piet Retief se eerste spore
“Dit was spesiaal om in die 185ste herdenkingsjaar van die Groot Trek op dieselfde plaas te stap waar Piet Retief se spore lê.”
Om konings Dingane én Mpande te onthou
Wanneer ons in die Voortrekkermonument staan, moet ons verby die onderhandelingstafel van koning Dingane en Piet Retief óók kyk na koning Mpande en Andries Pretorius, wat as bondgenote langs mekaar staan.
Bekende motorman sterf
Reiner Stucky, eienaar van Stucky Motors, het ʼn vreemde versoek vir sy laaste eerbewys gehad.
Masuku se droomskop gee Cheetahs vlerke
Siya Masuku het Sondagmiddag nader gestaan en komkommerkoel met die strafdoel van sowat 45 meter geslaag.
Drie vas ná moord op raadslid, twee mans
Verskeie vuurwapens is in die verdagtes se besit gevind.
Raadslid en twee mans in Piet Retief doodgeskiet
Die raadslid en sy motorwerktuigkundige is deur ʼn vriend in ʼn bakkie afgelaai toe drie gewapende mans onverwags in die erf verskyn het.
Kyk uit vir dié nuusstories in 2023
Daar was geen tekort aan nuusgebeure in 2022 nie – van die president se versteekte miljoene in sy rusbank tot die baas van Eskom se onlangse bedanking. Dié stories sal na verwagting die hoofopskrifte in 2023 haal.
Ons is die natrekkers van die God wat voorsien
Wat ook al die presiese woorde, begin die gelofte by dié God wat die heelal geskep het, dit bymekaar hou en daaroor die oppergesag voer.
“Aan de Boeren…”
Napier se brief lê klem op die stoflike aspekte en laat volkome buite rekening die geestelike oortuigings, wat die sterk vryheidstrewe van die Voortrekkers gerig het.
Hier is die wenners van Maroela se Kersfeesbonus
Vier gelukkige Maroela-lesers het die kans gestaan om elkeen met ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant weg te stap.
Nog drie aangekeer oor moord op Duitse toeris
Die polisie in Mpumalanga het ‘n verdere deurbraak gemaak in die ondersoek na die moord op die Duitse toeris, Jörg Schnarr.
Beelde van leiers vind tuiste in trekroetetuin
Die beelde van Retief en Maritz is op die herdenking van Retief se geboortedag, 12 November 1780, onthul.