Drie vermeende rowers is Vrydag in twee verskillende voorvalle in Gauteng deur die polisie doodgeskiet.
Soekresultate vir: piet retief
Pongola-trokdrywer vra nie borgtog
Sibusiso Siyaya het Maandag vir die tweede keer in die landdroshof in Pongola verskyn in verband met die gru-ongeluk wat hy na bewering veroorsaak het.
Mabuza bekommerd oor slagting op paaie
Vragmotors was by die meeste van die gru-ongelukke wat die afgelope naweek plaasgevind het, betrokke.
Bestuurder in hof ná ongeluk wat 21 eis
Die 28-jarige man sal voorlopig in aanhouding bly.
Foto’s: Nuwe baadjie vir Bloedrivier-erfenisterrein
“Die Bloedrivier-erfenisterrein bied nou ʼn nuwe ervaring, wat die geloof en hoop van die Voortrekkers vertel.”
Dodetal skerp opwaarts aangepas in Pongola-ongeluk
Die kinders is almal tussen vyf en twaalf jaar oud.
Talle kinders sterf in Pongola-ongeluk
ʼn Gru-ongeluk tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor het Vrydag talle kinders se lewens geëis.
Daniel Hugo, Rudie van Rensburg wen ATKV-Woordveertjies
Dié groep spog nou ook met ʼn ATKV-Woordveertjie.
‘Kill the Boer’-uitspraak dui op gebrek aan kennis
Hoe enige regter dié oorwegings oor die hoof kon sien, kan ek eenvoudig nie verstaan nie.
Lewenslank vir man wat huiswerker vermoor
ʼn 12-jarige kind het die moord destyds gesien en vir sy ouers daarvan vertel.
Ernie nog lank nie oor die muur
Die 52-jarige Ernie Els het Saterdagaand sy derde ronde van die Amerikaanse Ope vir seniors voltooi en blaas nou in die voorlopers se nekke.
Geskiedenis wag op Saterdag se wenspan
“Daar is ’n gesonde wedywering tussen die Pumas en Griekwas en hierdie eindstryd is een van die beste dinge wat met rugby in Suid-Afrika kon gebeur het.”
Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure
Volgens Langner is dit nie ’n plek waar saggies gefluister word oor die geskiedenis nie, maar waar daar hard gesels word oor die gebeure van die verlede en die impak wat dit vandag steeds op ons vryheidsreis het.
Vrijheidsreis, meer as net ʼn museum vir die Voortrekkermonument
Die vraag is nie net wat leer Afrikaners uit die Voortrekkers se vryheidsreis vir ons eietydse vryheidsreis nie, maar waartoe inspireer die Voortrekkers se geloof en prestasies Afrikaners vandag?
Man vas ná Piet Retief-vrou se moord
Die polisie het die vermeende moordenaar se bakkie deursoek en afgekom op wat na bloedspatsels lyk, asook ʼn ongelisensieerde vuurwapen.
Voortrekkerskatte kry nuwe tuiste danksy ooreenkoms
Hierdie is maar slegs ’n voorsmakie van al die Voortrekkerskatte wat in dié uitstalling te siene gaan wees en die publiek word genooi om eersdaags die Voortrekkermonument te besoek vir ’n nuwe uitstalling wat lig werp op die Afrikaner se reis na vryheid.
Sesjarige sterf op pad skool toe
Paramedici het 19 mense op die toneel behandel.
Hartbeespoortdam en Brits is nou deel van FAK-familie
“Daar is onder andere Deborah Retief (Piet Retief se dogter) se graf wat skuins oorkant Gustav Preller s’n staan. Daar is ’n monument vir Eugène Marais waar hy sy eie lewe geneem het, die Transvaalse Burgeroorlogmonument en Anglo-Boereoorlog-burgergrafte.”
Waar kom jy vandaan? Genealogiefees in Pta gehou
Die spreker by die geleentheid het ook die staaltjie vertel van die soeke na die vrou met die sewe name: Susara Susanna Gesina Elizabeth Jacoba Margaretha Magdalena Botha.
Potch-studente seëvier by debatskompetisie
“Dit is bemoedigend om te sien hoe ons land se volgende leiers hier gekweek en bemagtig word om in Afrikaans hulle sê te sê.”