Die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskap sal in elke dorp of streek ʼn unieke geïntegreerde strategiese plan vir hulle gemeenskap moet ontwikkel, waarin die vraag oor volhoubare, hoë gehalte Afrikaanse onderwys sentraal moet staan.
Alles vir die sleutelwoord "Bela-konsepwet"
Bela-wetsontwerp: Raak betrokke, vra DearSA
“Ons doen ʼn beroep op alle Suid-Afrikaners om by hierdie proses betrokke te raak om ons land se opvoedkundige toekoms te help vorm.”
Bela-wetsontwerp: ‘Weg met Afrikaanse skole’
Die politieke wil ontbreek egter en die gevolg daarvan is ʼn jaarlikse vermindering in die aantal bestaande skole, verdere agteruitgang van geboue en ander infrastruktuur, en ʼn afname in die gehalte-onderrig wat gelewer word.
Die nuwe era vir Afrikaans in skole
Daar is egter lig aan die einde van ʼn ánder tonnel, want tussen 2012 en 2021 het die getal Afrikaanse onafhanklike skole met 22% vermeerder.
Steeds groot teenkanting teen omstrede Bela-wetsontwerp
Dit is veral die sentralisering van mag in die hande van die staat wat gevaarligte oor die wetsontwerp laat flikker.
Bela-wetsontwerp: ‘Afrikaanse skole se bestaansreg word bedreig’
“Die staat is veronderstel om skole te bou; nie om sy magte te sentraliseer en die rol van die ouer in ons skole in te neem nie.”
Nog insette oor omstrede Bela-wet gesoek
“Dit is nou tyd om weer nuut oor skolewetgewing te dink en met nuwe voorstelle vorendag te kom.”
Bela-vergaderings onbepaald uitgestel
Openbare vergaderings oor omstrede wysigings aan die Skolewet is vir eers op ys, ʼn besluit wat sommige organisasies nou verwelkom.
Bela-vergaderings in Mpumalanga ’n ‘fiasko’
Die DA versoek dat alle verdere konsultasieprosesse opgeskort word totdat die parlement sy sake agtermekaar het.
Moontlike manipulasie van Bela-konsultasies ‘kommerwekkend’
“Dit lyk of amptenare in minstens een onderwysdistrik in die Oos-Vrystaat reeds die proses begin manipuleer deur opdragte aan skole te gee wat teen demokratiese prosesse indruis.”
Inligting oor Bela-sittings ‘was laat’
Behalwe dat die datums en liggings laat aan die publiek deurgegee is, is van die rolspelers ook ontevrede oor die liggings van die sittings was volgens hulle nie “toeganklik vir almal is nie”.
Bela-wetsontwerp: Minder staat en meer gemeenskap is nodig
Die onvermoë van die staat om talle leerders betyds vir die nuwe skooljaar te plaas, het die kollig weer skerp op die onderwysstelsel laat val.
AfriForum en die omstrede BELA-wetsontwerp
ʼn Mens sou verwag dat die BELA-wetsontwerp op die genoemde geletterdheidsuitdagings sal fokus, maar vele van die wysigings is bloot daarop gerig om net nog meer mag en hulpbronne in die hande van die staat te plaas.
‘Bela-wet weerspreek Grondwet’
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) meen vyf beplande wysigings aan die Skolewet voldoen nie aan die bepalings van die Grondwet nie.
SOS aan parlement: Onttrek omstrede Bela-wet
Die Bela-wetsontwerp kry dit hotagter veral omdat dit onder meer daarop gemik is om skole se toelating- en taalbesluit in die hande van die staat te plaas en as ʼn aanval op Afrikaanse skole beskou word.
89% van kommentare verwerp Bela-wet
“Suid-Afrikaners het hul siening oor die Bela-wet en die ‘Lesufi-klousules’ duidelik gemaak.”
Bela-wet wat ‘Afrikaanse skole teiken’ teengestaan
“Sy het uitdruklik gesê dat die staat die mag moet hê om in te meng.”
Sperdatum nader vir kommentaar oor Bela-wet
Die Bela-wetswysiging beoog om besluite oor skole se taal- en toelatingsbeleid in die hande van die staat te sentraliseer, maar dit word uit verskeie oorde gekap as ʼn poging om die land se skole – en spesifiek Afrikaanse skole – te kaap.
Sosiaal ontwerpte armoede
Die ANC se politieke retoriek wat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (die Bela-wetsontwerp) definieer is dus ʼn doodgebore beleid. Dit skree politiek, maar bied geen prakties uitvoerbare verligting, hoop of oplossings vir die gewone mens nie.
Skole behoort aan álle kinders – Lesufi
Die DA sê Lesufi en die minister moet eerder fokus op die ernstige probleme wat die basiese onderwyssektor teister, pleks daarvan om mag te probeer sentraliseer en skole en beheerliggame te boelie.