Die polisiekonstabel is die naweek op video betrap terwyl hy sukkel om regop te bly.
Alles vir die sleutelwoord "Noordwes"
‘Besope’ polisieman in die sop
Die polisiekonstabel van Noordwes is oor die naweek op video vasgevang waar hy sukkel om op sy voete te staan terwyl hy die skade aan ʼn polisievoertuig nagaan.
Lede van vermeende diefstalsindikaat vas
Die polisie het intussen bepaal waar die verdagtes se wegkruipplek is en het hulle daar gaan vastrek.
Vermeende kapers in Brits-omgewing vas
Volgens die polisie het die verdagtes in sommige voorvalle vroue gebruik om niksvermoedende motoriste in ʼn lokval te lei.
Nuwe DA-leierskap vir Noordwes bekend
Leon Basson het ʼn taai taak op hande.
Drie kinders dood in ou motor aangetref
’n Boetie en sussie en dié se maat het in die voorval omgekom.
Potch-rugbylegende vermoor: Drie sibbe weer in hof
Een van die broers het intussen sekere erkennings gemaak oor die moord op Sias Willemse.
Man vas oor moord kort ná hy vrou as vermis aanmeld
Terwyl beamptes op die toneel was, het Rustenburg-polisie met ʼn verdagte by die toneel opgedaag wat vroeër sy vrou as vermis aangemeld het.
Familie weier om ontbinde liggaam te begrawe
’n Familielid van Rose Mosikare sê hy het nog ’n hangende saak teen die hospitaal waar haar liggaam weens ’n onklaar yskaslaai ontbind het.
Kerkdeure toegesweis oor twis
ʼn Gemeente van die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider Afrika (VGK) se kerkdeure word sedert 2018 gereeld toegesweis om te verhoed dat daar ʼn kerkdiens gehou word.
Twee van Valke, oudbeampte vas
Ongerymdhede met bevorderings binne die Valke se geledere het aan die lig gekom.
Baba veilig ná ‘Sassa-agent’ hom ontvoer
Twee persone het Maandag in die landdroshof in Potchefstroom in Noordwes verskyn op aanklag dat hulle ʼn vier maande oue babaseuntjie ontvoer het.
‘Onverantwoordelikheid’ lei tot ontbinde liggaam in hospitaal
“Die feit dat ʼn liggaam in ʼn lykshuis ontbind het, is ʼn teken dat daar ʼn gebrek aan werksetiek en sorg vir oorledenes bestaan by lykshuispersoneel en -bestuur.”
Man sit lewenslank ná moord op eks
ʼn 43-jarige man is vandeesweek lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy sy voormalige vriendin buite haar woonkompleks ingewag en doodgeskiet het.
Kommer ná soveelste historiese gebou puinhoop word
’n Bars in ’n balk waarop die dak van die smidswinkel rus, is reeds in September opgemerk en onder die munisipaliteit se aandag gebring, maar niks is aan die saak gedoen nie.
Video: Joernalis sê jammer ná plaasmoord-kruis brand
Talle sosialemediagebruikers het vandeesweek woedend gereageer nadat ’n video op sosiale media die ronde gedoen het waarin gesien kan word hoe die wit kruis aan die brand gesteek word.
Vonnisverrigtinge van Potch-beesboer se moordenaars uitgestel
“Ek steur my nie aan die vertraging van die vonnisoplegging nie omdat ek weet die skuldiges is klaar agter tralies,” het Koos van der Leeuw se weduwee in reaksie op die uitstel gesê.
Man vas wat ‘diamant’ probeer verkoop
Die verdagte het die fopdiamant aan ʼn potensiële koper probeer smous.
‘Here, help ons’, bid vrou tydens aanval
“Ek het eers ʼn besem op hom stukkend geslaan en toe ʼn tuinstoel gegryp, enigiets wat ek in die hande kon kry.”
Boer sterk aan ná hy van bakkie val, brand
“Die volgende oomblik het die wind begin dwarrel en binne sekondes het dit om die bakkie gebrand.”