In Noordwes het die JB Marks-munisipaliteit, wat die Potchefstroom- en Ventersdorp-area bedien, die hoogste punt gekry – ʼn powere 4 uit 10.
Alles vir die sleutelwoord "Noordwes"
Dienslewering in duie, maar munisipaliteit weier vergaderings
“Hulle versuim om die minimum te doen is ‘n klap in die gesig van inwoners wat daagliks gebuk gaan onder die gebrek aan basiese dienslewering.”
Man langs pad op ‘teregstellingswyse’ doodgeskiet
Die bestuurder van ’n minibustaxi het uitgeklim om ’n papwiel te ruil nadat skerp penne oor die pad gegooi is.
Noordwes-inwoners stel maatskappy aan vir riool- en waterwerke
Dit volg nadat die inwoners sowat ’n week gelede weer die water- en rioolwerke teruggeneem het nadat dit vir ’n kort tydperk weer deur die Kgetlengrivier- plaaslike munisipaliteit bestuur is.
Polisiebeamptes vrygespreek op Marikana-aanklagte
Die drie aanklagte het gespruit uit die dood van die mynwerker Modisaotsile Segalala wat op 16 Augustus 2012 in polisieaanhouding gesterf het.
Kommer oor toename in plaasaanvalle in Noordwes
Die VF Plus is bekommerd oor die skerp toename in plaasaanvalle wat oor die afgelope drie weke in Noordwes aangemeld is.
Boer kry 85 van gesteelde trop kalwers terug
“Ek is baie dankbaar.”
Beloning ná diewe 98 kalwers buit
“Jy is teen die grond. Jy is moedeloos verby,” sê die boer nadat hy R1 miljoen se kalwers kwyt is.
Drie verhoor vir moord op Belgiese sendeling
Hollanders is vermoedelik die Sondagmiddag in sy huis oorrompel, kort nadat hy van ʼn kerkdiens teruggekeer het.
Noordwes-toppresteerders kry hupstoot met skootrekenaars
Sedert 2013 het 145 matrieks skootrekenaars ter waarde van R1,3 miljoen ontvang.
Vermiste vrou se liggaam in lykshuis gevind
Die soektog na ’n vrou van Pretoria het tragies geëindig toe haar liggaam in ’n lykshuis in Brits, Noordwes, opgespoor is.
Onderwyser het glo graad 10-leerder verkrag
Die onderwyser is ook voorlopig geskors hangende die ondersoek.
Boere van Vlakfontein-plaas raadop met krag
Die gebrekkige elektrisiteitstoevoer plaas die lewens en eiendom van boere in die omgewing in gevaar.
40 ‘bendelede’ in Jouberton aangekeer
Altesaam 40 persone, tussen 18 en 40 jaar oud, vermoedelik lede van verskillende bendes in die Jouberton-area in Noordwes, is Woensdag in hegtenis geneem.
Veiligheidswag vas vir transitoroof wat Valkelede eis
AO Delene Grobler-Koonin en AO Wynand Herbst is tydens die roof geskiet.
Regeringsbeampte en skaapwagter in hof vir veediefstal
Een van die beeste wat gesteel is, was ʼn stoetbul ter waarde van R120 000.
Twee vas oor gesteelde vragmotorbande
Twee persone, onderskeidelik 26 en 36 jaar oud, sal na verwagting binnekort in die Brits-landdroshof in Noordwes verskyn op aanklag van sakeroof.
‘Bendelede’ bestorm polisiestasie
Die bendelede is vies vir die polisie omdat laasgenoemde glo met lede van ʼn ander bende konkel.
Drie verbrand onherkenbaar in ongeluk
ʼn Vragmotor en ʼn motor het reg van voor teen mekaar gebots.
Polisie slaan toe op kapingsindikaat
Die sindikaat word al langer as tien jaar met verskeie kapings verbind.