Ongeveer 1 000 eikebome wat spesifiek uitgekies is, droog reeds uit om die toring te herbou.
Alles vir die sleutelwoord "Parys"
Van Gogh-skildery eerste keer in ’n eeu te sien
Dit is een uit ʼn reeks werke wat deur Van Gogh geskep is terwyl hy tussen 1886 en 1887 saam met sy broer Theo gewoon het, ʼn kort entjie van die straattoneel wat hy geverf het.
‘Tintin’-kunswerk kan nuwe veilingrekord laat spat
Afslaersgroep Artcurial beraam dat die kunswerk vir tussen €2,2 en €2,8 miljoen (sowat R52 miljoen) sal verkoop ondanks duidelike voumerke.
Tosca de Villiers reis deur Parys, Frankryk
Die geleentheid om die stad van lig en liefde op ʼn rustiger, ondersoekende manier te verken, laat jy nie deur jou vingers glip nie. Hierdie kans kry ek toe my niggie met ʼn Fransman trou en ek hul woonstel in Parys vir bietjie meer as twee weke oppas, skryf Tosca de Villiers.
Foto’s: Trokke brand in Vrystaat
Die bestuurders van die vragmotors het die veld ingehardloop en die vragmotors is aan die brand gesteek.
Plaaslike liga vir sakelui op Parys eerste vir Sakeliga
Die Parys Sakeliga is die eerste wat sal deel vorm van Sakeliga se uitbreiding van die organisasie se nasionale netwerk.
Sewe in hof ná onthoofding van Franse onderwyser
Twee minderjariges is onder diegene wat in die hof gaan verskyn nadat hulle glo geld in ruil vir inligting oor Samuel Paty ontvang het.
Franse owerhede slaan toe op Islamiste ná onthoofding
ʼn Franse minister sê hy gaan ʼn verbod op twee Islamitiese groepe voorstel wat vyandig teenoor die Franse republiek is.
Nog verdagtes vas ná onnie se onthoofding
Die moord het groot woede onder die Franse ontketen.
Parys se krag eindelik weer aan
Dorpenaars moes vanaf Dinsdagaand sonder elektrisiteit klaarkom.
Eskom het slegte nuus vir Parys
Eskom het Donderdag gewaarsku herstelwerk by ʼn substasie in Parys in die Vrystaat gaan langer duur as aanvanklik verwag.
Parys steeds sonder krag
Die plaaslike munisipaliteit en Eskom werk sedert Dinsdagaand om die brandskade by die substasie te herstel.
Dís hoekom Parys sonder krag is
Dié Vrystaatse dorp sit reeds sedert Dinsdag sonder krag.
Covid-19: Europa se eerste geval dalk al in Desember
Die pasiënt het geen idee waar hy die virus opgedoen het nie, aangesien hy nie na die buiteland gereis het nie.
Veldtog voorsien ouetehuis van noodsaaklike skenkings
“Elke bydrae, van individue en besighede tot organisasies, word uit ons harte waardeer. Dit maak ons taak om verseker dat ons bejaardes op hulle oudag goed versorg word, beslis ligter. Ons bedank elke Suid-Afrikaner wat die veldtog ondersteun.”
Jong man sterf ná tref-en-trap
“Voges het die aand van die ongeluk sy eie lewe in gevaar gestel om ons neef te beskerm.”
Foto’s: Om in Parys te verjaar
Verwonderd dink ek, hoe is dit moontlik dat een stad jou so kan betower?
Afgetrede verpleegster ernstig beseer in ongeluk
Paramedici is na die toneel ontbied waar omstanders haar reeds halfpad uit die motorwrak getrek het.
Aanvaller dood ná mesaanval in Frankryk
’n Man is dood nadat hy sy vrou teen die aanvaller probeer beskerm het.
Foto’s: Parys braai, Londen kook weens hoë temperature
Klimaatswetenskaplikes waarsku dié temperature kan die nuwe standaard word.