Dié baasspeurder is Donderdag tydens ʼn roudiens in Kimberley gegroet. Hy is verlede week aan Covid-19 oorlede.
Alles vir die sleutelwoord "SAPD"
Polisielede vas wat glo omkoopgeld vra, bierbrousel vat
Die vrou het glo die geld betaal waarna die twee beamptes met die bier daar weg is.
Cele erken DNS-krisis is onaanvaarbaar
Cele sê Gauteng ervaar die grootste DNS-agterstand, naamlik 115%.
Drie senior polisiebeamptes se afdanking omgekeer
Drie senior polisiebeamptes in die Oos-Kaap se afdanking is ter syde gestel te midde van erge druk, maar hulle is steeds vir ‘n tydperk geskors.
Ontslag van k-woord-leuenaars verwelkom
“Die polisie het egter vier jaar lank versuim om teen dié twee skuldige polisielede op te tree.”
SAPD maak vordering met DNS-toetse
Tot op hede was daar ʼn agterstand van by die 170 000 DNS-toetse
Polisiebeamptes gevonnis ná hul verdagte doodmartel
Die voorval het plaasgevind te midde van die twee polisiebeamptes se ondersoek na ’n klag van huisbraak.
Polisiebeamptes wat omkoopgeld eis kry tronkstraf
Die twee polisiebeamptes het omkoopgeld van R1 000 geëis.
Twee vas vir moord op KZN-polisieman
“Die verdagtes het die polisiesersant na bewering agtervolg en hom met ’n mes gesteek.”
Offisier vas wat gastehuisman glo afpers
Nog ʼn polisiebeampte is vroeër reeds aangekeer.
TLU SA eis Cele se kop
“Bheki Cele moet tsamaea!”
Prokureur in hof oor tenderbedrog by polisie
Hy is een van die verdagtes wat betrokke was by die toekenning van ʼn tender van nagenoeg R85 miljoen om onder meer handelsmerk-kentekens op polisievoertuie aan te bring.
Polisie moet werk doen sonder dié meer as 5 000 voertuie
Meer as 4 000 polisievoertuie is tans stukkend.
Polisiebeamptes vas ná skietdood tydens studentebetoging
Ntumba se dood het hernieude woede en kommer oor polisiewreedheid veroorsaak en het tot verdere betogings gelei.
Ondersoek ná mans glo voor polisiebeamptes aangerand word
Die bestuur van die polisie in die Wes-Kaap neem met kommer kennis van ʼn video wat op sosiale media versprei word oor twee naakte mans wat deur gemeenskapslede aangerand word, met ʼn SAPD-voertuig wat in die agtergrond gesien kan word.
Groot kommer oor power speurwerk in Gauteng
Slegs ʼn tiende van verdagtes wat met huisrooftogte verbind word, is vasgetrek.
Pastoor skuldig aan verkragting, roof
Die pastoor het die slagoffer se klere gevat en haar kaal in ʼn bos agtergelaat.
Onmiddellike optrede met DNS-krisis geëis
Die erkenning van die minister van polisie, Bheki Cele, dat daar tans geen chemikalieë in enige polisielaboratorium in die land is om DNS-monsters te kan toets nie, kom neer op verraad teen die mense van Suid-Afrika.
ʼn Derde van Gautengse polisie mag nie wapens gebruik
In sommige gevalle vermy lede opsetlik die opleidingsessies sodat hulle kantoorwerk kan doen eerder as om in die veld te werk.
MRK-klag kom oor DNS-agterstand
Die agterstand lei onder meer daartoe dat gesinne soms tot twee jaar moet wag om hul geliefdes wat die slagoffer van misdaad was te begrawe.