Bheki Cele, minister van polisie, het tydens die begrafnis van ’n polisiebeampte, een van ses beamptes wat in die afgelope tien dae vermoor is, gesê beamptes moet onthou dat hulle dodelike geweld mag gebruik.
Alles vir die sleutelwoord "SAPD"
2 polisiemanne doodgeskiet, van dienswapens beroof
Die sersant en konstabel is albei op die toneel dood.
Gebruik van waterkanon by Sassa-kantoor ondersoek
Vrae word gevra oor waarom die polisie se eenheid vir openbare orde die betrokke dag ontplooi is en wie die opdrag gegee het om op sorgbehoewendes met ’n waterkanon los te trek.
Vrou steel by Vrystaatse polisie
“Sy het vrywillig uit die polisiediens bedank voordat dissiplinêre stappe teen haar gedoen kon word.”
Polisiebeamptes glo op teregstellingwyse doodgeskiet
“Dit is ontstellend om te sien hoe ons beamptes op só ’n wrede en sinnelose manier vermoor is.”
Polisieman red ‘ouma’ uit rivier
Die polisieman het die sterk rivierstroom en selfs ’n slang trotseer om die vrou uit die water te red.
Bestuurders van twee restaurante vas oor drank
Die bestuurders van twee restaurante in onderskeidelik Sandton in Johannesburg en Silverton in Pretoria is die naweek in hegtenis geneem nadat daar glo drank aan klante verkoop is.
Min wapens ingehandig voor amnestie verstryk
Die amnestietydperk verstryk aan die einde van die maand.
Vier vas ná vrou in huis doodbrand
Die verdagtes, tussen 22 en 44 jaar oud, sal na verwagting vandag in die hof verskyn.
Vier dood ná polisie rooftog fnuik
“Die beamptes het die verdagtes tot by ’n onbekende adres in die omgewing gevolg waar ’n skietery uitgebreek het.”
Gauteng-polisie trek meer as 940 vas
Meer as 940 verdagtes is tydens die eerste naweek van die nuwe jaar in Gauteng in hegtenis geneem.
Drie vas oor R60 m. se goudstawe
Die drie verdagtes is by die lughawe se internasionale aankomssaal in hegtenis geneem nadat hulle van Madagaskar in die land aangekom het.
Polisiebeamptes in Limpopo aangeval
Die waarnemende polisiekommissaris in Limpopo, genl.maj. Jan Scheepers, het die voorval ten sterkste veroordeel waar polisiebeamptes Saterdag buite Polokwane aangeval is.
Konstabel vas vir dronkbestuur; video’s van bakleiery
“Die beampte het besluit om sy blou uniform vir ʼn oranje een te ruil die oomblik toe hy dronk by die werk opgedaag het.”
Vier, onder wie twee tieners, vas in Browns Farm
Die verdagtes is onder meer in hegtenis geneem op aanklag van poging tot moord, roof en kaping.
Drie betrap met beskermde plante
Die beskermde plante het ʼn gesamentlike waarde van ongeveer R500 000.
Polisiebeampte beroof, geskiet
“Misdadigers moet weet dat ʼn aanval op ʼn polisiebeampte ʼn aanval op die land is.”
Berugte polisiemoordenaar doodgeskiet
Die oorlede verdagte was na bewering ʼn huurmoordenaar wat ook taxi- en politieke sluipmoorde uitgevoer het.
Twee hoogswanger vroue vermoor
In een van die voorvalle het ‘n verlate motor langs ‘n hoofweg en bloedspatsels gelei tot die ontdekking van ‘n hoogswanger vrou se liggaam.
Drie vas oor R1 miljoen se dwelms
Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat daar op dwelms ter waarde van R1 miljoen in ʼn woonstel in Bloemfontein in die Vrystaat afgekom is.