Die polisie het meer as 40 verdagtes in hegtenis geneem in verband met die aanval en gyselaarsdrama by die International Pentecostal Holiness Church in Zuurbekom aan die Wes-Rand.
Alles vir die sleutelwoord "SAPD"
Ouma, twee kleinkinders wreed vermoor
Volgens die polisie het die bure onraad vermoed toe hulle die vrou nie in die hande kon kry nie.
Malema-, Ndlozi-aanrandingsaak uitgestel
Malema en Ndlozi het na bewering in 2018 ’n senior polisieman in uniform aangerand.
Minstens 14 polisiebeamptes reeds dood weens Covid-19
Genl. Bheki Cele, die minister van polisie, het aangekondig minstens 14 polisiebeamptes is reeds dood weens Covid-19. Altesaam 1 685 lede het tot dusver positief getoets.
Rustenburg-polisiestasie gesluit oor Covid-19-geval
Die polisiestasie in Rustenburg in Noordwes is tydelik gesluit ná ʼn beampte positief getoets het vir Covid-19.
Twee polisielede skuldig ná vals klagte van rassisme
Die twee lede het hul wit bevelvoerder van rassisme aangekla toe sy hulle probeer dissiplineer het.
Polisiebeamptes vas oor bedrog
Senior polisiebeamptes, maatskappyeienaars en direkteure is in hegtenis geneem op aanklag van bedrog, korrupsie, diefstal en geldwassery.
Polisiebeamptes help vrou op plaas geboorte skenk
“Wat soos ure gevoel het, was vergete toe die [baba se] gehuil gehoor kon word net toe die paramedici opdaag.”
Twee polisiemanne sterf weens Covid-19
Twee polisiebeamptes, een van KwaZulu-Natal en een van die Oos-Kaap, is dood nadat hulle die Covid-19-virus opgedoen het.
‘Dronk motoris’ ry glo 2 polisiebeamptes dood
“Die ontydige heengaan van ons twee kollegas is inderdaad ’n bitter pil om te sluk.”
Polisiebeamptes besteel glo winkeleienaar
Dit het intussen aan die lig gekom dat die polisiebeamptes glo nooit die sigarette waarop hulle beslag gelê het, as bewysstukke by die polisiestasie ingedien het nie.
Skuldiges nog soek na moord op polisiebeampte
Die polisiebeampte is op die agtersitplek van ʼn voertuig geskiet.
Afsondering: Polisie nie opgewasse vir dié taak – kenners
Die polisie maak hulle eie reëls. Met so ʼn ramptoestand het ʼn mens spesifieke opleiding nodig oor hoe om die publiek te hanteer.
12 polisielede vas oor afsondering-oortredings
Van die beamptes was glo deel van ʼn groep wat by ʼn taverne gedrink het terwyl ander beamptes glo geld gesteel het nadat hulle vir omkoopgeld gevra het.
17 vas wat glo polisievoertuie met klippe bestook
Vyf verkeers- en wetstoepassingsvoertuie is in die voorval beskadig.
Weermaglid sterf in motorongeluk
Drie lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en ’n polisiebeampte was in die motorongeluk betrokke.
Polisie oorweeg skrywe oor vuurwapenlisensies
AfriForum vra dat ’n uitstelperiode aan vuurwapenlisensiehouers oorweeg word.
Blitspatrollie-lid beskuldig van vriendin se moord
ʼn 41-jarige polisiesersant van die blitspatrollie in Midrand, Gauteng, word beskuldig van die moord op sy vriendin, ʼn 35-jarige vrou van Pretoria.
Ernstige misdade neem af in afsonderingstydperk, sê Cele
Bheki Cele, minister van polisie, het die afname in ernstige en geweldsmisdaad verwelkom en dit onder meer toegeskryf aan die drankverbod tydens die tydperk van afsondering.
Man skiet vriendin, haar ma en toe homself
“Die man se voertuig is deur polisiebeamptes gewaar en ʼn hoëspoed-jaagtog het gevolg.”