Die twee is ook skuldig bevind aan die moord op hul makker.
Alles vir die sleutelwoord "SAPD"
Beamptes in polisiestasie aangehou, beroof
“Die aanval op die polisiestasie word baie ernstig opgeneem en die maksimum hulpbronne word ingespan om die rowers vas te trek.”
Hond snuffel dwelms uit
Die planne van twee vermeende dwelmsmokkelaars om heroïen van meer as ’n miljoen rand na Griekeland te smokkel, is in die wiele gery toe die polisiehond Buddy snuf in die neus gekry het.
Polisiehoof toets positief vir Covid-19
“Genl. Sitole toon in hierdie stadium geen simptome van die virus nie.”
Twee gevonnis vir moord op man wat POF-uitbetaling kry
“Hulle het hom vasgebind en hom gemartel terwyl hulle geëis het dat hy sy bankkaarte en PIN-nommers vir hulle gee.”
Konstabel vas vir beweerde verkragting, korrupsie
“Die konstabel het die vrou by haar huis gaan haal en na die polisiestasie geneem. Hy het haar dadelik probeer omkoop.”
Opod doen ondersoek na skietvoorval in Mpumalanga
“Die beampte het na bewering na die oorledene se huis gegaan, waarna ’n onderonsie tussen die beampte en die oorledene ontstaan het.”
Meer as 1 400 polisievoertuie in Gauteng buite diens
“Die gebrek aan voldoende polisievoertuie belemmer die dienslewering van die polisie.”
Polisiebeamptes vas wat glo drank, sigarette steel
Twee van die beamptes is in hegtenis geneem nadat daar alkohol op ‘n ongelukstoneel gesteel is.
Valke slaan toe op ANC-donateur se kantore
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het vroeër vanjaar ʼn kontrak van R77 miljoen aan die maatskappy toegeken om drie miljoen gesigsmaskers aan die polisie te lewer om die verspreiding van Covid-19 te voorkom.
Sewe vas ná noodlottige skietvoorvalle by twee skole
Die skoolhoof is glo in sy kantoor ten aanskoue van onderwysers en leerders doodgeskiet.
SAPD-lede wat lieg oor k-woord: Nog stappe oorweeg
“Dit blyk dat daar twee stelle reëls gevolg word waar daar in sekere gevalle met alle mag teen iemand opgetree word terwyl ander in watte toegedraai word.”
SAPD-lede gevonnis ná vals klag van rassisme
“Die hof het dit duidelik gemaak dat enige polisiebeampte wat hom of haarself aan valse beweringe van rassisme skuldig maak, diensooreenkomstig gestraf moet word en sodoende die ernstige gevolge van sy/haar wandade moet dra.”
Oos-Kaapse polisieman dood ná skietgeveg met rowers
Die polisielede het toevallig op die toneel afgekom.
Klopjag op kapwinkel: Talle gesteelde, gekaapte voertuie gevind
Die polisie het Donderdag tydens ʼn multidissiplinêre operasie op ʼn kapwinkel digby Lenasia in Gauteng toegeslaan en op amper 30 gesteelde en gekaapte voertuie, asook die bakwerk van 11 voertuie beslag gelê.
Drie vas ná moord op polisieman
“Net nadat hulle die huis betree het, het hulle dadelik op die konstabel begin losbrand.”
Polisiehoof gee steun vir ondersoek ná inhegtenisneming van nóg ’n polisiehoë
Sy is ʼn nasionale adjunk-kommissaris wat verantwoordelik is vir menslike hulpbronbestuur by die polisie.
Man dood ná inhegtenisneming
Die man het glo later alleen by die huis aangekom, maar was in ʼn vreeslike toestand.
Een dood in skietgeveg met polisie
ʼn Verdagte is doodgeskiet en sy twee makkers kon daarin slaag om te ontsnap nadat polisiebeamptes hulle wou voorkeer en ʼn skietgeveg uitgebreek het.
Tenderbedrog by polisie: 42 in hof
Die verdagtes het op aanklagte van korrupsie, bedrog, geldwassery en diefstal verskyn.