Die Turkse seun se ouers het glo net ʼn paar meter verder langs die swembad gesit terwyl hul seun in die swembad gespartel het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verdrink"
Man verdrink toe hy vrou probeer red
Die rivier het glo baie sterk gevloei toe die man in die rivier gespring het.
Soektog na verdrinkte tieners se liggame duur voort
Die twee susters en ’n vriendin het Saterdag in die Oos-Kaap verdrink.
Tienjarige verdrink in dam
Polisieduikers is Maandag ontbied nadat ’n kind in ʼn dam in die Oos-Kaap in die moeilikheid beland het.
Agtjarige verdrink in rivier in Centurion
Nooddienswerkers het die rivier gefynkam vir enige teken van die seuntjie.
Tragedie toe drie kleuters in swembad beland
Die kleuters het ongesiens weggeglip en toegang tot die perseel gekry.
Skubaduiker verdrink in gruisgroef
Reddingsdienste het die duiker uit die water gehaal en probeer bybring.
Minister bekommerd oor leerder-sterftes
Verskeie skole is in rou gedompel ná die dood van leerders vroeg in die jaar.
Kind verdrink in oord-swembad
Omstanders het langs die swembad met kunsmatige asemhaling begin.
Drie seuns verdrink in waterpoel in park
Lede van die gemeenskap het twee van die seuns se liggame uit die water gehaal.
Kind verdrink in openbare swembad
Lewensredders het die seun uit die water gebring.
Kind verdrink in uitgrawingsterrein
Dié uitgrawingsterrein was weens die onlangse swaar reën in die omgewing vol water.
Twee verdrink glo tydens staptog
Die twee stappers is vroeër die dag op die roete opgemerk.
Duiker verdrink by Bettysbaai
Twee vriende het saam vir kreef gaan duik, waarna een van hulle uit die water is.
Liggaam van nog twee tieners uit see gehaal
Die polisie soek nog na een van die vier tieners wat Sondag in die see in Seepunt vermis geraak het.
Tiener verdrink; soektog na nog vermistes by Drieankerbaai duur voort
Drie ongeïdentifiseerde branderryers het die seun se liggaam in die water opgemerk en hom op een van hul branderplanke gelaai.
Liggaam van vermiste man in Hennops: ‘Minstens het ons hom gevind’
Mc Master se suster het gesê hulle is groot dank verskuldig aan die soekspan, die duikers en polisielede betrokke. “Hulle was ongelooflik behulpsaam. Ons het daardeur ook ʼn mate van berusting gevind,” het sy gesê.
Soektog na jong man by Vaaldam eindig tragies
ʼn Grootskaalse soektog is amper drie weke gelede na die 19-jarige Bradley Coetzee van stapel gestuur.
Foto’s: Nóg sterftes in Oos-Kaap weens vloede
Die sterftesyfer weens oorstromings in die Oos-Kaap staan nou op sewe.
Outistiese man sterf toe hy ‘wou gaan swem’
Die redery het Woensdag bevestig dat Renner op die reëling op die dek geklim en van die skip afgespring het.