Is daar sekere bestanddele wat dalk nie vir sekere veltipes gepas is nie? Mag jy dit soggens én saans aanwend? Dis die vrae wat in vandag se gesprek beantwoord word.
10 stylsoorte vir mans, watter een volg jy?
Is jy ʼn mengsel van twee of drie soorte stylvolle mans? Is jy dalk een tipe man, maar wil ʼn ander wees? Speel rond met jou styl en wees uniek!
5 velsorgwenke vir tieners
Asof tienerhormone nie reeds genoeg is nie, gaan dit dikwels ook gepaard met aknee, swartkoppies en ʼn vel wat stadig maar seker van kleur en tekstuur verander.
Velsorgreeks te danke aan bye van die Weskus
‘n Unieke mengsel van oor die 600 fynbosspesies maak die heuning wat van Hopefield af kom, baie besonders.
Veeldoelige velverbruining met velversorging
Vroue is dol oor dié velverbruiningsproduk!
Luister: Kan velsorgprodukte ons teen veroudering red?
Volgens kenners is daar een produk wat elkeen in sy of haar kas moet hê om hul vel te beskerm.
Pa’s, vermy dié vyf modeflaters (ongeag jou ouderdom)
Dis een ding om ʼn pa te wees, maar ʼn ander ding om soos ʼn pa aan te trek.
Basta met katterigheid! Hier ondersteun sakevroue mekaar
“Daar word gesê dat krag in getalle lê en ek hoop ons is kragtige bewyse daarvan dat vroue nie teen mekaar hoef mee te ding om suksesvol te wees nie.”
Luister: Is ingewikkelde velsorgroetines net ʼn geldmaakfoefie?
Felicia Keus van die Isa Carstens-skoonheidsakademie verklap watter velsorgprodukte en- toestelle nie die geld of moeite werd is nie.
Foto’s: Jong sangeres straal op matriekafskeid
Die 18-jarige sopraan het reeds as negejarige harte wêreldwyd verower as wenner van ‘Holland’s Got Talent’.
Koel op kantoor met dié mode-items vir mans
Dit lyk of netjiese skoene, hemde en blink skoene nie gou uit die mode vir die werkende adamsgeslag sal gaan nie.
Gehalte- tweedehandse klere antwoord vir groeiende spruite
Jolly Monsters bied gehalte-, moderne klere van tophandelsmerke vir kinders van geboorte tot die ouderdom van tien jaar.
Waak só teen velveroudering
Omgewing, stres en leefstylkeuses kan alles daartoe bydra dat vel vroeër verouder.
Hou grimering só vars op snikhete somersdae
Volg hierdie stappe om seker te maak jou grimering bly vars terwyl jy die hitte trotseer.
Milaan-modeweek herinner aan die 90’s; spog met bekende gesigte
Ouma se hekelvernuf mag dalk ’n reuse-modetreffer wees wanneer die gehekelde pakkies vanjaar onder die Kersboom geplaas word.
Kapselwenke wanneer beurtkrag kom klop
Maretha Garnham, haarkapper en eienaar van Flow Hair Designs, het ʼn paar wenke en waarskuwings wat jou kapsel tydens dié kragkrisis kan red.
Hier is die moet-hê-items vir jou lentekas
So met dit in gedagte, is dit tyd om ʼn idee te kry van die gewildste style, kleure, afdrukke en moet-hê-items wat die komende seisoen in die kollig sal wees.
Kikker dié somer jou hande op
Helder, waaghalsige kleure op die vingernaels is altyd ʼn treffer in die lente en somer.
Kry só jou voete eksie-perfeksie vir die somer
Met dié nuttige wenke kan jy sommer self jou voete tuis versorg, wat hope tyd en geld bespaar.
Supermodel se naam pronk op duur teesakkies, gesigolie
ʼn Bottel van Kate Moss se gesigolie sal kopers meer as R2 000 uit die sak jaag.