Wenk: Dit moet nie deur die vel op jou skouer sny nie.
Hoe uniek is jou oog- en haarkleur?
Is jy dalk een van die mense met die seldsaamste oog- en haarkleurkombinasie?
Afrikaanse-kunstenaar spog met eie grimeerreeks
Die reeks sluit onder meer onderlaag, lipstiffies, blospoeier en ʼn oogskadupalet in.
Video: Meet self jou korrekte bra-grootte in ʼn japtrap
Is jy deel van die 80% van vroue wat steeds nie die regte grootte bra dra nie? Dan is hierdie video vir jou!
Luister: Praktiese wenke om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te herstel
Dr. Vanessa Lapiner deel ʼn paar algemene wenke wat enigiemand vandag kan begin volg om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
Jou voorkoms is jou visuele CV
Ons glo wat ons sien. Ons neem die uiterlike voorkoms van ʼn persoon as ʼn weerspieëling van hul waardes, houding, status en vermoëns.
Luister: Gesonde spysverteringstelsel beteken gesonde vel
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog, oor die vyf stappe wat gevolg word om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
Moedersdag: Werkende ma? Wen ʼn bederfgeskenkpak vir twee
Laat weet ons ʼn paar van jou wenke vir ander werkende ma’s om kop bo water te hou en staan die kans om ʼn bederfgeskenkpak vir twee te wen!
Chinese kitsmode maak skoonskip
Shein het verlede jaar Amazon verbygesteek as die inkopie-app wat die meeste in die VSA afgelaai word.
Foto’s: SA skoonheid voor kansel
Die troue het die afgelope naweek op ʼn spoggerige wynlandgoed in Stellenbosch plaasgevind.
Foto’s: Bekendes skitter in blinkers, treffende kleure by Grammys
Musiek se gesogste geleentheid het Sondag in Las Vegas, Nevada, plaasgevind en die aand het vir onvergeetlike modeoomblikke gesorg.
Bose kringloop van lipsalfverslawing
Die kleure en geure van jou lipsalf is dalk juis die rede waarom jy nie daarsonder kan klaarkom nie. Boonop bevat jou gunstelinglipstiffie heel moontlik lood.
Oë is soveel meer as net vensters tot die siel
Sodra jy begin sukkel om te lees of ʼn padteken in die verte te sien, is dit volgens Camarena tyd vir ʼn oogtoets.
Video: Sjiek kroek-vlegsel vir enige geleentheid
Dié haarstyl is ideaal vir wanneer jy met ʼn vlegsel wil spog, maar net nie jou vingers sover kan kry om die stappe baas te raak nie. ‘Tag’ iemand wat dié styl moet probeer:
Foto’s: Modes, geskiedkundige oomblikke maak opslae by Oscars
Dit was ʼn aand vol verrassings en geskiedkundige oomblikke.
Luister: Cindy Nell-Roberts oor die belangrikheid van goeie tydsbestuur
Twee gelukkige Maroela Media-lesers staan ook elkeen ʼn kans om ʼn Cosmetix-geskenkpakkie ter waarde van R1 000 elk te wen.
Video: Maak só ʼn Franse vlegsel in ʼn japtrap
Die video wys jou ook hoe om ʼn onderstebo Franse vlegsel te maak.
Koue voete, vuurwarm styl
Moenie laat koue voete jou onderkry nie! Kies vuurwarm styl met ʼn paar Maroela-vellies!
Luister: Om te botoks of nié, dit is die vraag
In dié laaste insetsel in Maroela Media se velsorgreeks beantwoord dr. Vanessa Lapiner talle vrae oor velsorgbehandelings en gee sy raad oor die beste manier om dié behandelings te benader.
Foto’s: Poolse blondekop is nuwe Mej. Wêreld
“Toe ek my naam hoor, was ek geskok.”