Hoeveel skade kan die son regtig aan jou vel aanrig en hoe beskerm jy jou vel daadwerklik daarteen?
Haarverlies deel van jou sorge? Hier is die antwoord
Help jou daaglikse sjampoe jou met yl haargroei? Roots-sjampoe kan jou help!
Foto’s: Treffende fotosessie wil bewustheid kweek oor borskanker
“Ek wil nie weer lees van ʼn jong vrou wat jong kinders agterlaat omdat sy nie geweet het dat borskanker aan haar deur ook kan kom klop nie.”
Jaag plooie, aknee op hol met retinol
Retinol is een van die bekendste velsorgbestanddele op die rak.
Die krag van ’n glimlag
So, daar het jy dit; die sosiale voordele van ʼn glimlag is eindeloos. Die blote daad van glimlag wys reeds vir die wêreld dat jy gereed is om betrokke te raak.
Video: Temalied ʼn boodskap oor vrouebemagtiging
Die lied word uitgevoer deur Carma en Sharoney, albei opkomende sangeresse in die Afrikaanse musiekbedryf asook titelhouers van VIA se ‘Sterstatus’-kompetisie.
Nuwe Mej. SA: ‘God se getrouheid het my tot hier gebring’
“Ons land het talle uitdagings, maar ek wil ʼn baken van hoop vir mense wees,” het Ndavi Nokeri trots in Afrikaans gesê kort nadat sy Saterdagaand as die nuwe Mej. SA gekroon is.
Nuwe Mej. SA pas gekroon
Sy is Saterdagaand in die SunBet Arena by Time Square in Pretoria as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon.
Japanse modeontwerper (84) sterf
Issey Miyake het onder meer meer as 100 swart rolnektruie vir Steve Jobs, mede-stigter van Apple, gemaak.
Foto’s: Luukse nessie wink vir nuwe Mej. SA
Die woonstel, ter waarde van R10,5 miljoen, is deel van die wenner se pryspakket van R3 miljoen.
Gehalte leerprodukte vir die plaaslike mark
“Ons maak sover as moontlik gebruik van plaaslike rou produkte en meeste van ons leer is eg Suid-Afrikaans.”
Deel in die verrassende voordele van osoonbehandeling
Sukkel jy met jou gesondheid? Gaan kuier gerus by Globalent en laat hulle jou ook help om nuwe balans in jou liggaam te vind met verrykte suurstofbehandeling.
Foto’s: Lalela terug op eie bodem
“Ek is dankbaar en deel die kroon met almal in ons land.”
Maskers af, lippies op vir Nasionale Lipstiffie-dag
Maroela Media het by Lynné de Jager, ʼn voormalige Mevrou Suid-Afrika wat haar eie grimeerreeks het, ingeloer en ʼn paar liplek-lekker lipstiffievrae gevra.
Staak dié 5 slegte velsorggewoontes
“Ons hoor gereeld wat ons moet doen, maar besef nie altyd wat ons nie moet doen nie.”
Video: Juanita du Plessis spog met haar eie produkreeks
“Ek wil graag hê dat vroue dit in die oggend moet aansit en moet onthou dat hulle hoog moet vlieg.”
Video: Cotton On spog met nuwe Afrika-tuiste
Die winkelgroep het die fokus van produkte na mense verskuif met die oprig van sy splinternuwe “doelgeboude” verspreidingsentrum.
Handwerk: ’n Warm trui vir winter
Brei hierdie pragtige dik oortrui vir die kouer wintermaande.
Hoe om jou droom klerekas te skep
Alhoewel dit seker nooit perfek sal wees nie, is dit wel moontlik om ʼn klerekas saam te stel wat jou vorm en ouderdom vlei, aan jou leefstylbehoeftes voldoen en talle uitrustingopsies bied.
Kom sokkie by The Sox Factory
Laat vervaardig jou eie pasgemaakte sokkies vir handelsmerke, spanne en ondernemings! Jy kan selfs enigiets van jou skoonma se gesig tot jou brak op jou sokkies sit.