Die DA se parlementêre leier, John Steenhuisen, het aangekondig dat hy hom verkiesbaar stel as oorgangsleier en uiteindelik as federale leier van die DA.
Dokter wat glo aborsie afraai, vra dat saak geskrap word
Die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) kla De Vos (32) van onetiese gedrag aan.
Het uitsaaiers ʼn morele verpligting teenoor akteurs?
Herhalings- en kommersiële ontginningsfooie hou akteurs aan die lewe terwyl hulle wag op ʼn volgende rol, maar nie alle kontrakte het die klousule in plek nie.
Vindingryke vraestel toets leerders se vermoë om probleme op te los
Matrikulante het Maandag hulle tweede wiskunde-vraestel geskryf en hulle vermoë om probleme op te los is behoorlik getoets.
Familie, vriende ‘platgeslaan’ ná stapper se dood
Pienaar se dogter, Clarissa, het gesê dit was ‘n voorreg om “hom Pappa te noem”.
Vrou deur eie honde verskeur
ʼn Vrou van Polokwane (Pietersburg) is die naweek deur haar gesin se honde verskeur.
Só lyk DA se alternatiewe begrotingsplan
Die DA het vandag ʼn alternatiewe mediumtermyn-begrotingsraamwerk ter tafel gelê wat dalk R235,85 miljard oor die volgende drie jaar kan spaar.
Derduisende rande ingesamel vir slagoffers van plaasmoorde
Bennie Roux, die ultra-marathonatleet wat 220 km afgelê het vir AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid, het ongeveer R200 000 ingesamel deur die #HardloopvirHoop-veldtog.
Boer neem eie lewe: ‘Banke, droogte’ druk landbouers
“ʼn Droogte dagvaar nie. Hy maak jou maer en hy maak jou nederig. Dis ʼn bank wat dagvaar.”
Ramaphosa opgewonde oor Bokke-eindstryd
“Sien jou Saterdag, BoJo, wanneer jy gaan kyk hoe Siya, sy span en ek die Web Ellis-beker omhoog lig.”
Nehawu-werkers by NSFAS staak oor beweerde korrupsie
“Ons baklei al langer as twee jaar vir die uitbetaling van prestasiebonusse en die permanente aanstelling van tydelike werknemers.”
Nuuskommentaar: ‘Realisme moet terugkeer na die parlement van narrestreke’
Hoekom is daar kort-kort ’n bekende politieke analis wat meen die demokrasie is ernstig in die moeilikheid?
Kuberaanvalle ‘wekroep’ vir staat, maatskappye
Kuber-aanvalle soos dié verteenwoordig ʼn groot en onmiddellike gevaar in die staat- en private sektor. Die stad was in wese nie in staat om enige sake toe doen tot sy stelsels herstel is nie.
Pres. Trump se ‘gedigte’ gebundel
Pres. Donald Trump van die VSA se wyshede is in die vorm van gedigte in ’n boek saamgevat: The Beautiful Poetry of Donald Trump.
5 mense beseer toe gassilinder in deftige hotel ontplof
Vyf mense is beseer toe ’n gassilinder in die kombuis van ’n hotel se restaurant in Ballito ontplof het.
Gewonde man ry sélf hospitaal toe, sak ineen
Die man was in sy motor in Alpineweg toe paramedici op hom afgekom het.
Video: Bokke sê dankie
Die Springbokke het Sondag ʼn videoboodskap aan Suid-Afrikaners uitgereik nadat hulle met Wallis afgereken het vir ʼn plek in volgende naweek se Wêreldbeker-eindstryd.
Eskom gekap oor ‘onbillike ontslag’ ná beurtkrag
Die kragvoorsiener voer aan dat Johan Dempers die uitvoer van sy pligte verwaarloos het en dat dit daartoe gelei het dat drie eenhede by die Medupi-kragstasie opgepak het en dat dit gevolglik tot beurtkrag gelei het.
Ondersoek geëis na ‘ernstige bewerings’ teen Maties-rektor
“Terselfdertyd is geen persoon verhewe bo die gereg nie, en De Villiers behoort tot verantwoording geroep te word vir sy beweerde optrede.”
Isis-leier dood in klopjag
Amerikaanse magte is al jare lank op Al-Baghdadi, wat as die mees gesoekte terroris in die wêreld bestempel word, se spoor.