“Die regering wend hom nou tot die laaste goud pot wat beskikbaar is.”
Alles vir die sleutelwoord "Eskom"
Ramaphosa oor Eskom: ‘Pensioenfondse moet nie bang wees’
“Op die oog af sal enigiemand bekommerd wees dat ons hul pensioengeld in ʼn verliesmakende instansie gaan plaas en dat al die pensioene verlore sal gaan.”
Só lyk kanse op beurtkrag Woensdag
Eskom het weereens benadruk dat die moontlikheid van beurtkrag groter raak.
‘Onbeplande instandhoudingswerk’ kan Dinsdag tot beurtkrag lei
Noodreserwes word in dié stadium gebruik om die ligte aan te hou.
Beurtkrag: Só lyk vooruitsig vir die week
Eskom het gesê hy verwag om nie Maandag beurtkrag in te stel nie en dat die moontlikheid vir beurtkrag vir die res van die week laag is.
Geen beurtkrag dié naweek verwag
Die kragvoorsiener sê hy verwag dat nog opwekkingseenhede volgende week weer in diens gestel gaan word.
EFF ruk op na Eskom
Die EFF is vies oor beurtkrag en voorgestelde herstrukturering by die kragvoorsiener.
Waarskynlikheid vir beurtkrag groter vandag
Eskom sou van sy noodreserwes deur die nag gebruik het om voorraad aan te vul.
Begroting: Nóg miljarde vir SAL, Eskom
Die regering verwag boonop nog meer geld sal nodig wees om die koste van herstrukturering by SAL te dek.
Begroting: ‘Gebruik van pensioenfonds vir Eskomskuld nie slegte idee’
“Dit moenie net oor die staatsdiens se pensioen gaan nie, maar oor alle pensioene.”
Munisipaliteit sleep Eskom hof toe oor afsny van krag
Dié dorpe sal nou tóg Maart nog krag hê.
Beurtkrag: Hier is Woensdag se vooruitsigte
Bykomende opwekkingseenhede sal Woensdag weer in werking wees.
Beurtkrag: Só lyk vooruitsig
Teen Maandagmiddag het onbeplande instandhoudingswerk op 11 371 MW gestaan.
Grootvlei dae sonder krag; onluste vlam op
Inwoners van dié dorp is tot vyf dae lank sonder krag.
Tegeta se Eskom-kontrak onregmatig; regstappe volg
Die maatskappy het voorheen aan die Guptas behoort en ʼn uiters winsgewende kontrak met Eskom bekom.
Geen beurtkrag Maandag verwag
Opwekkingseenhede by vier kragsentrales sal na verwagting Maandagoggend aanlyn gebring word.
Lesersbrief: Wie is die eienaars van dié pensioenfonds?
Ongelukkig is die honderdduisende pensioenarisse oor die hele land versprei en het nie die geld om byeen te kom nie, want anders kon ons voor die kantoor van die uitvoerende hoof van die PFSA gaan plak het totdat daar op ons pleidooie ag geslaan is.
Geen beurtkrag Sondag verwag, maar …
Nog twee eenhede sal na verwagting later vandag in werking tree.
De Aar: Betaal R81 m.-skuld of sit sonder krag
Die Emthanjeni-munisipaliteit in die Noord-Kaap het minder as tien dae oor om sy uitstaande skuld van meer as R81 miljoen aan Eskom te betaal.
Beurtkrag: Effense blaaskans aangekondig
Twee opwekkingseenhede het vroeër as verwag in werking getree.