Terwyl talle lande hul by Israel skaar, sê die ANC dié land is ʼn “blatante apartheidstaat wat metodies bevoorregting namens Joodse Israeli’s afdwing en teen Palestyne diskrimineer”.
Alles vir die sleutelwoord "Israel"
Aanval op Israel: Dodetal styg skerp, ANC gekap
Die dodetal het reeds tot meer as 1 100 gestyg ná Hamas se aanval op Israel en Israel wat hierna oorlog teen die Palestynse groep verklaar het.
Wêreld reageer op Israel/Gaza-oorlog
Verskeie wêreldleiers het reageer ná Hamas se verrassingsaanval op Israel.
Israel skort kragtoevoer na Gaza op
Verskeie lande het intussen Hamas se aanval op Israel veroordeel.
‘Staat van oorlog’ in Israel ná Hamas aanvalle loods
Eerste minister Benjamin Natanyahu het gesê “ons is in ʼn oorlog” en het erge weerwraak beloof ná hy opdrag gegee het vir die grootskaalse mobilisering van Israeliese weermagreserwes.
Israel al 75 jaar oud
Die ontstaan van Israel is niks minder as ʼn wonderwerk nie. Nog ʼn wonder is dat die staat oorleef het, want hy was en is omring deur vyandige bure wat alles sou doen om sy geboorte te verhoed.
Tel Aviv Heat-uitnodiging teruggetrek oor ‘dreigemente van geweld’
ʼn Onlangse brief van Wêreldrugby onthul die werklike rede waarom Suid-Afrikaanse Rugby (Saru) ʼn uitnodiging aan die Israelse klub Tel Aviv Heat teruggetrek het om aan ʼn kompetisie hier deel te neem.
Israelse rugby oorweeg regstappe teen Saru
Die Israelse Rugbyunie het ʼn ultimatum aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gestel oor sy besluit om ʼn uitnodiging aan die klub Tel Aviv Heat terug te trek.
‘SA Rugby se besluit oor Israel ʼn skande, verleentheid’
“Wat ʼn jammerte dat Saru onder soortgelyke druk versuim het om dieselfde ruggraat te wys.”
ANC ‘neem kennis’ van Saru-besluit oor Israelse rugbyspan
“Die ANC doen steeds ʼn beroep op alle progressiewe magte wêreldwyd om voort te gaan om druk op Israel te plaas om terug te keer na vreedsame dialoog oor ʼn oplossing vir die twee state.”
SA onttrek uitnodiging aan Israelse rugbyspan
Saru sê die besluit is geneem “nadat ons na belangrike belangegroepe geluister het”.
Agt beseer in terreuraanval op bus in Jerusalem
Een van die slagoffers was ʼn swanger vrou. Haar baba is net ná die aanval gebore.
170 beseer in Jerusalem oor Paasfees
Volgens die Israelse polisie het hulle ingegryp toe Israelse burgers met klippe bestook is en 18 Palestyne is in hegtenis geneem.
Joodse raad vies vir Pandor oor Israel-uitlatings
“Geen moontlike parallelle bestaan tussen Israel wat sy burgers teen terreuraanvalle verdedig en Rusland se onuitgelokte oorlog van aggressie teen ’n soewereine land nie.”
Regering suksesvol in Mej. SA-saak
Die departement van sport, kuns en kultuur het vroeër gesê hy onttrek sy ondersteuning aan Lalela Mswane se deelname aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel.
Mej. SA in Israel wil bydra tot ‘vrede, dialoog’
“’n Baie, baie klein maar uiters uitgesproke groep het probeer, maar misluk, om Lalela Mswane se kanse by dié gesogte internasionale kompetisie in die wiele te ry.”
Nuuskommentaar: Israel en Palestina – ’n hedendaagse apartheidstaat?
Die Israel-Palestina-konflik hang nie net van die Jode en die Palestyne af nie, maar ook van die rigting waarin die internasionale debat deur betrokke rolspelers gestuur word.
‘ANC wil Mej. SA ook dwing om knie te buig’
“Anders as met die skoonheid- en sportkompetisies kan die ANC-regering maklik die internasionale kroon dra vir die mees korrupte en onbevoegste regering in die wêreld.”
EFF steek ook kop in Mej. Heelal-bynes
Die EFF het Woensdag ook druk op die nuwe Mej. Suid-Afrika, Lalela Mswane, geplaas om haar aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel te onttrek.
Mej. SA wél op pad na Israel ondanks ‘fopnuus’
“Lalela sê openlik dat sy as kind geboelie is en sal nie as volwassene geboelie word om nié haar lewenslange ambisie te vervul nie.”