Tientalle mense bevind hulself vandag verstrengel in slenters, en dít sonder om te weet hoe hulle hulself daaruit gaan wikkel. Mike Bolhuis gee raad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mike Bolhuis"
Pasop! Só teiken kubermisdadigers kwesbare troeteldierliefhebbers
“Ons het tans ‘n geval van ’n rasegte hondjie wat vir R5 800 geadverteer word, maar die kopers het tot op hede meer as R100 000 vir hierdie hondjie betaal.”
Losprys geëis vir munisipale bestuurder
Ondersoekers in die saak vermoed dat Maggie Skhosana en haar motorbestuurder, Gugu Mtsweni, se ontvoering oor meer gaan as net ʼn losprys vir hul vrylating.
Bolhuis kry finale bevel teen joernalis
Die maande lange stryd tussen die joernalis en die private ondersoeker is nou op die spits gedryf.
Saak teen Du Plessis van hofrol verwyder
Die joernalis Izak du Plessis het ʼn nag in die selle deurgebring nadat hy vir minagting van ʼn hofbevel in hegtenis geneem is.
Izak du Plessis praat oor nag in tronk
“Ek is nie ’n ‘timid’ ou nie… maar ek sal nou vir jou jok as ek sê ek was nie bang nie.”
Joernalis agter tralies oor Bolhuis-video’s
Die joernalis Izak du Plessis is agter tralies nadat hy geweier het om twee “lasterlike” video’s oor die private ondersoeker Mike Bolhuis van sy aanlyn platforms te verwyder.
Onnie van H/S Jan Viljoen nie skuldig aan teistering
ʼn Ondersoek na die beweerde rassistiese onderonsie by die skool is ook reeds afgehandel en aan die skool se beheerliggaam oorhandig.
Man nog skoonveld ná Kameeldrift-aanval
Private speurder Mike Bolhuis is nou aangestel om te help om die man vas te trek.
‘Klouterdief’ teiken Bolhuis se strandhuis
Mike Bolhuis is glo reeds op die spoor van die vermeende baasbrein agter die diefstal en hy is tans besig met ʼn intensiewe ondersoek na soortgelyke voorvalle.
‘Metropolisie’ boelie glo gesin
Een van die beamptes het glo vir die man gesê dat hy ʼn mooi vrou en dogter het en dat dit jammer sou wees indien een van hulle “iets sou oorkom”.
Foto’s: Groot likkewaan in Pretoria gered
“Ek het geweet ons moet die outjie vang, want anders gaan iemand hom doodmaak óf hy gaan deur ’n motor in die besige straat getrap word.”
Vermiste Secunda-man se liggaam in Nigel gevind
Kringtelevisiebeeldmateriaal wys hoe Jacobus Rudolph oënskynlik deur ʼn ander voertuig agtervolg word.
Herrie oor Harties se seekoei
“Ek besef hy kan gevaarlik wees, maar tot nou toe het hy nog niemand gepla nie.”
Kapers teiken nou ook motorhandelaars
Tydens die ontmoeting word kopers of verkopers van al hul besittings en kontant beroof en met wapens gedreig.
Byna alle flaminkkuikens eersdaags tuis by Kamfersdam
Kenners reken sowat ʼn helfte van al die kuikens het gevrek.
Oud-Koevoetlid verdwyn: ‘Lewend of dood, ons hou aan soek’
Drie mense is reeds aangekla vir die moord op Chris Barnard, al is sy liggaam nog nie gevind nie.
Beloning uitgeloof ná moord op ingenieur
ʼn 43-jarige man is einde Oktober in sy huis in Garsfontein vermoor.
Wees só waaksaam teen diefstal en ontvoerings tydens dié feesseisoen
Volg dié wenke tydens vakansietye wanneer jy op reis gaan, inkopies doen of sommer net by die huis bly.
Jý is dalk op vakansie, maar misdadigers nié
Die vakansie is ʼn tyd vir terugsit en ontspan, maar maak tog seker veiligheid bly altyd êrens in jou agterkop. Hier is ʼn paar wenke hoe jy kan veilig bly.