Die saak is tot 21 Februarie aanstaande jaar uitgestel wanneer die verhoor na verwagting sal begin.
Soekresultate vir: estelle jansen
Wenners van die Moedersdag-geskenkbewyse van R2 500 aangewys
Baie geluk aan twee Maroela-lesers wat vir Moedersdag elkeen ʼn geskenkbewys van R2 500 wen by Silverline Jewellery!
Toppresteerder ‘sweet’ tydens eindeksamen
Kenneth Janson, ʼn matrikulant aan die Hoër Jongenskool Paarl in die Wes-Kaap, is een van die handjievol matrikulante wat aangewys is as vanjaar se toppresteerders in die land.
‘Ons vier nie meer Kersfees nie’
Sy moordenaars is eindelik gevonnis, maar Deon de Bruyn se gesin sê sy moord vier jaar gelede het hulle uitmekaar gedryf.
Werkers vir plaasmoord gevonnis
Deon de Bruyn (25) is in Junie 2018 op sy plaas naby Komatipoort vermoor. Vier jaar later is sy sewe moordenaars uiteindelik gevonnis.
Ma se ‘laaste geveg’ vir vermoorde seun
“Hierna is daar niks behalwe herinneringe en ʼn kruis op ʼn graf nie.”
Boksburgskole met bom gedreig
Hoewel die dreigement meestal op laerskole gerig was, is enkele hoërskole se matriekeksamen ontwrig.
Plaasmoord: Nare hoofstuk amper afgesluit
“Ons is tevrede met die skuldigbevinding, maar my gevoel teenoor die verdagtes het nie verander nie. Ek sal hulle nooit kan vergewe en net vergeet nie.”
Die bywoord met ’n houding: ’n Voorgestelde lesplan
In hierdie skrywe stel Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige, ’n lesplan voor wat gebruik kan word vir die onderrig van “bywoorde wat ’n betekenis van modaliteit kommunikeer” of “bywoorde van modaliteit”.
Jagersfontein-ramp: Drie sterf, 35 beseer
Die moontlikheid dat die damwal gebreek het vermoedelik weens verouderde en verswakte infrastruktuur, word ondersoek.
Luister: Nog stories uit die lêers van ’n forensiese sielkundige
Dr. Gérard Labuschagne neem lesers op ʼn reis van misdaadtonele na regsbanke in sy boek ‘The Profiler Diaries – From Crime Scene to Courtroom’.
Brandstofkrisis vereenvoudig: Waar moet jy bespaar?
Maroela Media het met kenners gesels om jou vrae oor die algemene brandstofprys op ʼn eenvoudige manier te beantwoord.
Ma kan nog nie ‘vergewe en vergeet’ ná plaasmoord
“Deon se dood vreet aan my soos kanker. Dit eet my van binne af op, totdat daar eendag niks oorbly nie.”
Boek: Ena Jansen vertaal Nederlandse roman
“De tienduizend dingen” (1955) is Maria Dermoût se allerbekendste boek en dit is in 15 tale vertaal.
Gehalte van vraestelle ‘verbeter merkbaar’ – Umalusi
Onverwerkte punte vir meer as die helfte van die matriekvakke is vanjaar aanvaar, hoewel 28 van die vakke se punte opwaarts aangepas is.
Verbruikersake: Dis wat beurtkrag aan elektriese toestelle doen
Ina Opperman het by Dialdirect gaan hoor watter toestelle deur beurtkrag beskadig kan word en hoe om dit te voorkom
Dra kleurvolle kopdoeke, oorbelle ten bate van Kansa
ʼn Helder kopdoek, oorbelle en pienk materiaal is ʼn manier om vir mense met kanker te wys dat daar hoop is en dat die gemeenskap hulle saak op die hart dra, asook ten volle ondersteun.
Maak die inenting jou magneties?
Maroela Media het gaan ondersoek instel na ʼn paar van die meer omstrede teorieë rondom die entstof en hoe dit kon ontstaan het.
Ligte brand dalk gou weer in Tweeling
Werk by ʼn substasie in Tweeling in die Vrystaat vorder fluks.
Word KI-stelsels op onetiese maniere aangewend?
Het jy al die nare gedagte gekry dat kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op die ou end gebruik gaan word om die mensdom te manipuleer en te terroriseer?