Dit is nog nie amptelik bekend aan watter internasionale skoonheidskompetisies Natasha Joubert, die pasgekroonde Mej. SA, vanjaar gaan deelneem nie.
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Kommer oor Afrikaans as geloofstaal
“Godsdiens is ʼn integrale deel van taal en menswees.”
Afrikaanse Taaldag op luisterryke wyse gevier
Afrikaanse Taaldag of Afrikaanse Boekdag word op 14 Augustus gedenk en só word dit deur die taalgemeenskap gevier.
Boerneef en Kie se gedigte by Aardklop aangebied
“Ek dink regtig enigiemand wat lief is vir gedigte sal dit geniet om hierdie produksie met woordkuns en musiek te kyk.”
Moedertaalonderrig nie beperk tot klaskamer
“Raak betrokke by projekte en sake waaroor jy passievol is en begin daar.”
‘Trapsittings’ wil krag van vriendskap tussen vroue belig
“Ons almal is uiteenlopend, maar wanneer ons mekaar ondersteun is daar iets moois wat gebeur.”
Helpende Hand vier hoopdraers van die gemeenskap
Die Mathys Roets-toekenning word opgedra aan mense met gestremdhede wat ʼn inspirasie vir die gemeenskap is.
Con Grazia-sustertrio geanker in familiebande, geloof
“Van jongs af het ons saam opgetree in kerke, ouetehuise, troues, teetuine en by skoolgeleenthede.”
Luister: ‘Welvaart meer as net geld’
Hoewel geld ʼn medium tot rykdom is, gaan welvaart oor baie meer as ʼn groot banksaldo.
Kanovaarder (84) draf 50ste marathon kaf
“Wat my gemotiveer het om aan te hou, is waagmoed.”
‘Taalgenoot’-redakteur sterf
“Hy was iemand wie se kreatiwiteit, aweregse sin vir humor en vermoë om geleenthede raak te sien, ons male sonder tal sonder woorde gelaat het.”
Dié lesers woon voorskou van ‘Ruhan du Toit’-album by
Twee Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie vir die eksklusiewe voorskou van Ruhan du Toit se jongste album gewen.
Groot planne om Heldeakker op te knap
“Wanneer ons erfenisterreine besoek het, het hulle altyd vir ons gesê dat jy moet weet waar jy vandaan kom om te weet waarheen jy op pad is.”
Video: Willem Botha opgewonde oor droomrol as Joseph
“Ek het nog altyd hierdie droom gehad dat as ek eendag vir myself ʼn rol kan gee, sal dit dié van Joseph wees.”
Konsensus oor taalterme nodig vir Afrikaans se pad vorentoe
“Wat veral van belang is, is dat hierdie debat nie gesmoor word omdat dit dalk ongemak kan veroorsaak nie.”
Nederlandse musiekduo dié week in SA te sien
“Die hartlikheid waarmee Suid-Afrikaners ons ontvang, is oorweldigend.”
Luister: Pionierskultuur ʼn padwyser vir die toekoms in Afrikaans
“Afrikaans gaan nog steeds oor die volgende klomp dekades hier wees.”
Ma en haar trekker veilig tuis ná rit van duisende kilometers
“Dit het werklik opnuut vir my ʼn deel van Suid-Afrikaners se oop hand en warm harte kom wys.”
Anchien Troskie laat vrouestemme helder opklink
In die hart van “Die laaste kanariegeel notaboek”, is sterk vrouekarakters wat dikwels onsigbaar in die skadu’s van die samelewing bly.
Rohan Britz sing diep woorde in danssnit
“Ek mis jou” is ʼn heerlike dansliedjie, maar met lirieke wat Rohan na aan die hart lê.