“Dit was dus nie die idee wat die groot verskil gemaak het nie, maar die uitvoerbaarheid daarvan.”
Rentekoers al groter las op verbruikers
“Die gemiddelde Suid-Afrikaner ontvang nie enige loonverhogings om tred te kan hou met die hoë prysstygings nie, wat beteken dat hulle al meer skuld aangaan.”
Benodig jy kripto om welvaart te skep?
“So, as jy besluit om in kripto-geldeenhede te belê, maak seker dit pas in by jou langtermynplan en dat dit ’n klein deel van jou algehele portefeulje uitmaak.”
Grootste rentekoersstyging in jare aangekondig
Die rentekoersstyging wat van môre van krag is, is die grootste verhoging sedert begin 2016.
Ubank onder kuratorskap geplaas
“Dit word gedoen om die nadelige gevolge op Ubank se depositohouers te versag, en om die stabiliteit van die Suid-Afrikaanse bank- en finansiëledienstesektor as geheel te bewaar.”
Al meer bedrogsake teister lewensversekeringsbedryf
Altesaam 4 287 bedrieglike eise ter waarde van R787,6 miljoen is in 2021 aangemeld, wat aansienlik hoër is (34%) as die 3 186 eise ter waarde van R587,3 miljoen in 2020.
Jongste brandstofprys bied skrale verligting
Terwyl die petrolprys effens gaan daal, is daar in diesel- en paraffienpryse ʼn verdere styging.
Situasie by Durban-hawe ‘beroerd’
Dit lyk wel of herstelwerk van infrastruktuur soos paaie fluks vorder.
Vooruitsig vir tweede kwartaal lyk droewig
Die oorstromings in KwaZulu-Natal en beurtkrag is sommige van die faktore wat die Suid-Afrikaanse ekonomie rem.
Durban-hawe weer funksioneel ná vloedskade
Die agterstand met die verwerking van duisende vraghouers sal binne die volgende paar dae opgeklaar word, terwyl herstelwerk aan die spoornetwerk ook reeds begin het.
KZN-vloede: Kommer oor werksverlies in motorbedryf
Die owerhede het intussen aangekondig dat meer as 40 000 mense in KwaZulu-Natal deur die vloedramp geraak is.
Video: Passie kerndeel van Divan Botha se suksesvolle sakemodel
Die Winslyn-aanbieder se gewilde koffiewinkel The Whippet in Linden, Johannesburg, vier vanjaar sy tiende bestaansjaar.
Swartsee-konflik krap graanpryse om
Daar is berigte van kommersiële skepe wat al in die harwar van die oorlog beskadig en gesink is.
Chinese kitsmode maak skoonskip
Shein het verlede jaar Amazon verbygesteek as die inkopie-app wat die meeste in die VSA afgelaai word.
Troeteldierversorgingsbedryf beloop miljarde
Plaaslik staan die Suid-Afrikaanse troeteldierversorgingsbedryf reeds op R7, 1 miljard, wat ook deur aannemings tydens die inperkingstyd gesteun is.
Die impak van inflasie op lewenskoste
Ons sal almal ons begrotings moet aanpas, dit is veral die arm huisgesinne wat die meeste ly weens inflasie.
Van negatief tot stabiel: Só besluit Moody’s
Terwyl risiko’s weens swak staatsondernemings (SOE’s) en maatskaplike eise steeds geld, vereis dit nie ʼn afgradering nie.
Wes-Kaap wil R1 miljard aan landbou bestee
“Ons maatstaf is nie om slegs beter as die ander provinsies te wees nie, ons wil uitsonderlik wees.”
OBK vies oor aanstelling van wit man as Absa-hoof
Die OBK sê hy het verwag dat die Absa-raad die vereiste fokus op transformasie sou plaas in die proses om ʼn nuwe hoof aan te stel.
‘Werkloosheidkoers sal nie verbeter onder huidige ANC-beleid’
“Die bloedbad duur onverpoosd voort terwyl die regering op sy hande sit.”