Die Ierse kaptein het egter gewaarsku dat Engeland nie onderskat moet word nie, al het hulle sleg teen Frankryk verloor.
Soekresultate vir: Terblanche
Slegs Engelse polisieverklarings sal slagoffers ontmoedig
Die DA meen indien slagoffers nie toegelaat word om verklarings in hul moedertaal af te lê nie, sal dit hul waardigheid aantas en verhinder om in die eerste plek na vore te kom.
SAPD versuim om enige rekrute vir 2020, 2021 te werf
Geen nuwe polisiekwekelinge is tussen 2020 en 2021 gewerf nie en die SAPD het tussen 2020 en 2022 altesaam 11 178 lede verloor.
Kaapse Forum wil ‘ongeletterdheid’ oor selfbestuur nek omdraai
Slagofferskap is dan ongelukkig iets waaraan talle in bruin gemeenskappe steeds ly; dalk was dit ook vir ʼn baie lang tyd met my persoonlik die geval.
Sexton kan blaaskans teen Italianers kry
“Kom ons wees eerlik met mekaar: Ierland is tans die voorste span ter wêreld, terwyl Italië 12de op die punteleer is. Ons behoort die Italianers in Rome te klop.”
‘Suidooster’-akteurs op Kaapse feesverhoog
Kunstenaars wat by dié fees optree, is André Schwartz, Lynelle Kenned, Emo Adams, Brümilda van Rensburg, Edwin van der Walt, Coenie de Villiers, Antoinette Kellermann en Elzabé Zietsman.
Moenie Ierland onderskat vir Wêreldbeker
Ierland is deesdae die topspan op Wêreldrugby se punteleer en die Springbokke sal September op hul beste in Parys moet wees.
Vuur in die water – Midmar wéér ʼn sukses
Oudergewoonte was daar weer ʼn spul hoogtepunte by die Midmarmyl in KwaZulu-Natal. Mike Pengelly het onder meer sy 50ste swemavontuur suksesvol voltooi.
LNR vereer top-vleisbeeste
Die geleentheid het ten doel om diegene aan te wys wat in hul teel- en produksiepraktyke uitgeblink het, asook in die mentorskap van medeprodusente.
Sportlegendes spook dit uit vir liefdadigheid
Die naweek wanneer die Gary & Vivienne Player-uitnodigingstoernooi by Sun City aangebied word, sal Player hoop dat die geldkoffers van sy liefdadigheidstigting ’n ordentlike hupstoot kry.
Afrikaans-matriekvraestel was ‘ongewoon’
“Die vrae was vreemd gestel. Ek het nie verstaan wat hulle wil hê nie en het nie so lekker geskryf nie.”
Syfers ʼn bewys van Cele se mislukking, sê DA
“As pres. Ramaphosa nog oor die veiligheid van Suid-Afrikaners besorg is, is die logiese stap om hom af te dank.”
Geen aanhoudingselle by 202 polisiestasies
“In ʼn tyd waar ʼn oorlog woed teen vroue en kinders, 104 mense elke dag vermoor en 70 mense verkrag word, is die SAPD nie in staat om verdagtes by minstens 200 polisiestasies aan te hou nie.”
Boer eis regter moet onttrek in Landbank-saak
Carel van der Merwe het ’n aansoek gebring dat regter Mpho Mamosebo haar aan die saak moet onttrek, weens ʼn vermoede dat sy nie op ‘n onbevooroordeelde wyse oor die saak kan beslis nie.
Ek sê Syrah; jy sê Shiraz
Nasionale Shirazdag word op 21 Augustus gevier en dit skop ook die Seven Days of Shiraz & Venison af. Elke plaas wat shiraz maak, stel hul eie program hiervoor saam en die publiek kan lekker saamkuier oor wildsvleis en shiraz wat sulke goeie pasmaats is.
Tugkomitee knip Arendse se vlerke
Volgens Michael Heron (tugkomitee-voorsitter) was Kurt-Lee Arendse se optrede roekeloos en gevaarlik.
Vrystaat-vroue vat voor in landbou
“Dit was nooit vir my moeilik om ʼn vrou in ʼn man se wêreld te wees nie.”
Bheki Cele: Die minister van windlawaai
“Minister Cele was die afgelope dekade deurlopend onsuksesvol. Hy het bloed op sy hande.”
Steeds geen borgtog vir vermoorde Vicki Terblanche se man
Arnold Terblanche se tweede borgtogaansoek was volgens die verdediging op “nuwe bewyse” geskoei.
Video: Klagte teen Vrystaatse munisipaliteite oor riool
AfriForum het die rioolsuiweringswerke van dié Vrystaatse munisipaliteite besoek en bevind dat dit in ’n haglike toestand is.