Die regering kan nie alleen aan die behoeftes van ons gemeenskappe voldoen nie. Ons het slim vennootskappe en samewerking met die private sektor nodig.
Alles vir die sleutelwoord "droogte"
Boere in Aberdeen kry voer, kos
Duisende rande se donasies is deur vrywilligers in Aberdeen afgelaai en aan 120 families versprei.
Droogte: Noord-Kaap kry eerste reën in 5 jaar
“Ons het egter nog ʼn ver pad om te stap om die droogte heeltemal te breek.”
Droogte: Boere maak planne om hoop te behou
“ʼn Boer maak ʼn plan en ons sal aanhou nuwe planne maak vir elke nuwe uitdaging.”
Droogte: Boere benodig honderde miljoene rande
Dit moet vir sewe jaar goed reën voor die veld en kuddes werklik sal herstel.
Droogte: Boervroue steek wapens weg
Berdine Vos se man het homself net meer as ʼn jaar gelede in die buitekamer van hul plaashuis geskiet.
Cradock-boere hoop op reën; kry intussen droogtehulp
“Ons hoop om vanjaar maar ʼn vroeë Kersgeskenk in die vorm van reën te ontvang.”
Mense sit skouer aan die wiel om boere te help
Die pad na boerehulp loop deur die gemeenskap.
Foto’s: Boer waak heelnag by honger, verkluimde skape
“Daar is ouens wat níks meer oor het om te verloor nie.”
Droogtehulp ‘hopeloos’ te min vir omvang van krisis
“Tensy ons nóú optree, gaan ons dalk nie enige water oorhê nie.”
‘Groen Vrydag’ bring hoop vir Kliprand-boere
Altesaam 19 trokke vol voer en voorraad vir droogtehulpbehoeftes is in die omgewing afgelaai.
Hongersnood eis vyf terwyl koning motors koop
Een uit vyf mense wat in landelike gebiede in eSwatini woon, ervaar erge voedseltekorte.
Departement verkwis meer as miljard midde droogtekrisis
Die regering vererger die nasionale waterkrisis deur sy misbruik van openbare fondse.
‘Net voor die droogte my breek’: ʼn Stem vir boere wat oorleef in droogte
Ongeveer 12 300 km en drie maande se swoeg en sweet later het Anoeschka von Meck, skrywer van Net voor die droogte my breek, vroualleen haar besoek aan boere in drooggeteisterde streke van Suid-Afrika voltooi.
Droogte, geslagsgeweld moet opsy staan vir salarisse
Die Noordwes-wetgewer begroot miljoene rande vir salarisse, terwyl ander knelkwessies agterweë bly.
Droogte: Veel meer as net ‘boere se probleem’ – TLU
Landbou-organisasie wend ʼn hernieude poging aan om ondersteuning vir boere midde in die droogte te kry.
Massa-migrasie beplan om diere te red van droogte
“Byna elke dier word geraak, maar die impak is die maklikste waarneembaar by olifante tydens patrollies of wildritte. Sommige voëlspesies kan ook nie broei nie, want die olifante stoot van die bome om voor dit hoog genoeg kan groei vir dié voëls om hulle neste te bou.”
Waterkrisis: Geen hoeveelheid reën sal SA red
Die land se waterkrisis kan nié bloot voor die deur van die voortslepende droogte gelê word soos talle dink nie, sê kenners.
Statistiek skets skokkende omvang van land se droogtekrisis
Meer as 2 300 melkboere het die afgelope 10 jaar hoofsaaklik weens die droogte handdoek ingegooi.
‘Wil ons vlieg of wil ons eet?’
“Nie te lank terug nie was daar 4 000 melkboere in die Vrystaat. Nou is daar net 60 oor.”