Ian Cameron en Heinke Hartdegen is albei ouers en voorstanders van wettige en verantwoordelike vuurwapeneienaarskap.
Lees meer
Ian Cameron en Heinke Hartdegen is albei ouers en voorstanders van wettige en verantwoordelike vuurwapeneienaarskap.
Lees meer
Maroela Media het gaan uitvind hoe jy veilig en gemaklik met jou vuurwapen kan reis en selfs vakansie kan hou.
Maroela Media het met Ian Cameron en advokaat Henk Nolte gesels oor verantwoordelike vuurwapeneienaars en in vandag se aflewering fokus die manne juis op jagongelukke en probleemdiere.
Jy moet in ‘n oogwink die besluit neem: Gaan ek my vuurwapen afvuur? Genadiglik kan jy daarin slaag om die gevaar af te weer … maar nou is dit ‘n misdaadtoneel. Wat gebeur nou?
Ian Cameron, ʼn gemeenskapsveiligheidsaktivis, verduidelik waarom hy meen ʼn gemeenskap wat opgelei is om vuurwapens wettig te hanteer ʼn werklike verskil kan maak in ʼn land soos Suid-Afrika wat stoei met hoë misdaadsyfers.
“Vuurwapeneienaars moet ingelig wees oor wat hul regte is sodat hulle nie deur oningeligte of kwaadwillige polisiebeamptes geviktimiseer word nie.”
Slegs vyf persone is die afgelope 11 jaar suksesvol vir die diefstal van wapens vervolg.
Sommige vuurwapeneienaars wag al langer as ses maande vir hul lisensiekaarte, ondanks die feit dat hul aansoeke om ʼn vuurwapenlisensie reeds goedgekeur is.
In hierdie laaste aflewering van Maroela Media se gesprekreeks oor vuurwapenveiligheid word daar gekyk hoe vuurwapeneienaars veilig met hul vuurwapens kan reis.
Maroela Media het in hierdie aflewering van ons gesprekreeks oor vuurwapenveiligheid by Ian Cameron, ʼn kenner van gemeenskapsveiligheid, gaan hoor hoe ʼn mens vuurwapens veilig in jou huis kan berg terwyl daar kinders in die omtrek is.
Cameron verduidelik wat die werklike situasie betreffende vuurwapenlisensies in Suid-Afrika is, en waar dinge in hierdie proses wat veronderstel is om vuurwapenbesit veiliger te maak, dan nou verkeerd loop.
In die eerste aflewering gesels Ian oor belangrike aspekte wat eerste-keer vuurwapeneienaars in ag moet neem as hulle hul vuurwapen aanskaf.
Die polisie word al jare lank gewaarsku dat hy beheer oor die vuurwapenlisensiëringsproses verloor.
Korrupsie vier glo hoogty, daar is begrotingsprobleme en sommige wapeneienaars wag langer as twee jaar vir ʼn lisensie.
Die polisie het tans geen manier om vas te stel hoeveel vuurwapens hy nog besit en beheer nie nadat die vuurwapenpermitstelsel twee jaar gelede afgeskakel is.
Ná Alec Baldwin se tragiese skietongeluk het talle vrae laat ontstaan oor hoe veilig sulke wapens inderwaarheid vir lede van die filmspan is.
Die kleurvolle baksteenontwerp van Culper Precision se semi-outomatiese wapen stem ooreen met die kleurvolle ontwerp van Lego-boublokkies.
Die vernietigde vuurwapens sluit in onwettige vuurwapens sowel as wapens wat tydens die afgelope drie jaar se amnestietydperk ingehandig is.
Etlike vuurwapens en ammunisie is in die Raubenheimerdam buite Oudtshoorn in die Klein-Karoo gevind.
Altesaam 18 vuurwapens is glo uit ʼn kluis gebuit.