Die eienaar glo ʼn steen uit haar trouring het in ʼn baksel deeg beland.
Soekresultate vir: VBS
Zuma se bankrekeninge gedeeltelik bevries
FNB het verskeie van oudpres. Jacob Zuma se rekeninge by dié bank gedeeltelik bevries. Die bank sê hy tree bloot ingevolge ʼn hofbevel op.
Resep-video: Spinasie-en-feta-wiele
Daar is darem maar min dinge soos ʼn vars gebakte pasteitjie, en dié een gaan jou mond omtrent laat water.
Borgtog vir drie in VBS-korrupsiesaak
Die Valke se eenheid vir die ondersoek van ernstige korrupsie het die drie Dinsdag in ʼn klopjag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem.
Verslag wys militante regimes vervolg Christene wêreldwyd meer
Dié Wêreldwaarnemingslys wys 4 998 Christene is in geloofsverwante aanvalle doodgemaak, terwyl daar ʼn sewevoudige toename in aanvalle op kerke, Christen-skole en hospitale was.
Shivambu beboet en Peters van sittings verbied
Floyd Shivambu, adjunkleier van die EFF, en Dipuo Peters, ANC-LP en adjunkminister van kleinsakeontwikkeling, is strawwe opgelê nadat bevind is dat hulle die parlement se kode vir etiese gedrag en die verklaring van ledebelange oortree het.
VBS-skandaal: Shivambu moet opdok maar Malema nie
Die parlement se gesamentlike komitee oor etiek en ledebelange kon nie ʼn bevinding maak teen EFF-leier Julius Malema oor die kwessie of hy die gedragskode oortree het rakende die VBS-skandaal nie, maar sy adjunk Floyd Shivambu was egter nie so gelukkig nie.
Vrae oor top-polisieman by swierige EFF-funksie
Public Interest SA sê die teenwoordigheid van die offisier, tweede in bevel by die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, by die EFF se verjaardagpartytjie is ʼn klap in die gesig van Suid-Afrikaners wat steier onder wydverspreide misdaad.
Wanneer banke misluk: vertroue, geloofwaardigheid, aansteking en sistemiese risiko
Banke is weer in die nuus. Twee bankmislukkings in die VSA het die ergste onrus in die banksektor sedert die finansiële krisis van 2008 veroorsaak.
VBS-geldwasserysaak binnekort weer in die hof
Die 29-jarige vrou sluit by ander beskuldigdes in die saak aan op aanklagte van geldwassery.
Nóg hoës vas in VBS-skandaal
Die voormalige munisipale bestuurder van Limpopo was glo “instrumenteel” in die belegging van R190 miljoen by VBS, waaruit die burgemeester derduisende rande se voordeel getrek het.
Lesersbrief: VBS – wanneer word daar opgetree?
Wanneer word daar opgetree teen die geïmpliseerde OBK-amptenare, wil Theo Stehle van Knysna weet.
VBS mag Zuma se vee, meubels vat
Oudpres. Jacob Zuma skuld VBS Mutual Bank R6,5 miljoen vir ʼn lening wat hy by dié bank gemaak het.
Meer as 22 000 sake tans op Valke se tafel
“Korrupsie is een van die grootste bedreigings in Suid-Afrika,” het genl. Godfrey Lebeya Dinsdag op ʼn mediakonferensie gesê.
Munisipale bestuurder wil vertoë rig oor VBS-aanklagte
Thabo Isaac Mokoena het na bewering gehelp om miljoene rande van die Mahikeng-munisipaliteit in VBS Mutual Bank te belê en vergoeding daarvoor te ontvang.
VBS-skandaal: Oudburgemeester ook aangekeer
Een van die verdagtes is ʼn voormalige burgemeester wat ʼn Jeep Cherokee ter waarde van meer as R638 000 aanvaar het.
VBS-skandaal: Munisipale bestuurder in hof
Die voormalige munisipale bestuurder van Mahikeng het na bewering vergoeding ontvang om R92 miljoen van die munisipaliteit se geld in VBS Mutual Bank te belê.
Nóg drie aangekla van VBS-bedrog
Die drie verdagtes, onder wie ʼn voormalige munisipale bestuurder van Limpopo, is in Pretoria in hegtenis geneem.
Man steel buurman se duur visse ná rusie
Die twee het glo oor geld baklei en die gesteelde vis was £600 (ongeveer R12 000) werd.
Plaaslike verkiesing ‘onvoorspelbaar’ weens apatie, konflik
Al hoe minder mense daag die afgelope twee dekades by die stembus op en kenners voorspel dat stemgetalle vanjaar selfs verder sal daal.