Die man het glo probeer om Bruno se kop met die saag af te sny.
Kan Wagter of Sokkies Covid-19 kry en oordra?
“Owerhede moedig troeteldiereienaars steeds aan om hul hande te was voor- en nadat diere, hul kos en hul voorrade hanteer word en mense moet dit vermy om hul troeteldiere te soen.”
Diereskuilings: Skenkings stroom in; pleegsorgdiere stroom uit
Dit lyk asof daar wêreldwyd ʼn stormloop is om troeteldiere in pleegsorg te neem tydens afsonderingstydperke.
Dalk is dit mý beurt vandag?
Honde verstaan wat dit beteken om te lééf – geen verwyte oor gister en geen bekommernisse oor môre nie.
Gesin se hond dood ná polisie glo losbrand
“Dis ʼn hond, man, nie ʼn gangster nie.”
Polisie ‘brand los’ op gesin se geliefde hond
“My hart is in stukkies, ek is baie hartseer oor daai hond.”
Welsynsorganisasies trek reeds swaar met weggooi-diere
“Van nou, ʼn maand voor Kersfees, tot Januarie, word baie diere verwaarloos, aan ons oorhandig of oor ons mure gegooi wanneer ons saans nie hier is nie.”
Staffie, eienaar ná twee jaar herenig
Daar was min van die groot bruin ogies te siene toe hy gevind is, met die velsiekte wat so gevorderd is dat sy oë amper toegeswel is, maar tog het Zeus se stert geswaai.
Diereskuiling hou binnekort geldinsameling
“Ons nooi al die gesinne in Harrismith uit om ons pretdag geleentheid te kom bywoon, selfs besoekers aan die dorp.”
Hondjie, eienaar ná 12 jaar herenig
ʼn Man het verlede week in die Pittsburgh-omgewing, in Pennsylvania, die bibberende, honger en verwaarloosde hondjie onder sy skuur gevind.
Inenting is nie debatteerbaar
Die teeninentingsbeweging is veel meer as ʼn gesondheidsrisiko vir mense. Dit spoel oor na dieregesondheid en die skadelike gevolge geld vir sowel diere (veral troeteldiere) as mense.
Hiér is Maroela-lesers se gunsteling‑aanneemtroeteldiere
Met hul skattige gesiggies, ogies wat jou hart laat smelt en roerende verhale, was dit vir Maroela Media se lesers baie moeilik om die wenners van die aanneemtroeteldier-kompetisie te kies. Hiér is die drie wenners.
Aanneemtroeteldier-kompetisie: Stem nou vir die top-10
Stem nou vir jou gunsteling van die top-10 finaliste in elke kategorie in Maroela Media se aanneemtroeteldierkompetisie!
Dít was jou 67 minute
Ek sal 18 Julie 2019 nie sommer vergeet nie. Dit het nie by die Vredehoekers se dapper spanpoging om Lienka te red, geëindig nie.
Beskerm jou vierpotiges só teen die koue
“Troeteldiereienaars moet bewus wees van die vele gesondheidsrisiko’s wat die koue vir diere kan inhou.”
Wen: Is jóú aanneemtroeteldier die oulikste?
Of dit nou ʼn hond, ʼn kat, ʼn voël of selfs ʼn parmantige boerbok is, ʼn aanneemdier is ʼn groot plesier en Maroela Media is op soek na ons lesers se skattigste aanneemdiere.
Wenke: Hoe gemaak as ’n hond jou aanval?
ER24 moedig mense aan om dit ten alle tye te vermy om vreemde honde te nader en om dadelik ’n verdwaalde hond aan die toepaslike owerhede te rapporteer.
Bekende hondekos van rakke onttrek
Die maatskappy het gesê honde kan simptome toon van braking, ʼn gebrek aan eetlus, verhoogde dors, uitermatige kwyl en gewigverlies. In ernstige gevalle kan honde in nierversaking ingaan.
Maak van jou skaaphond ʼn slaaphond
Navorsers het bevind dat die aanwesigheid van ʼn hond in jou slaapkamer nie ontwrigtend is vir ʼn goeie nagrus nie. Die posisie wat die hond in die slaapkamer of op die bed inneem, het wel ʼn invloed.
Troetelhonde laat kinders ontspan
Nie net kan Woef klaarblyklik help om Boetie of Sussie se selfbeeld te verbeter nie, hy dra ook by om angstigheid te verminder en sosiale inskakeling te vergemaklik.