“Die meerderheid mense wat nog altyd vir die ANC gestem het, sien die ANC steeds as die enigste voertuig vir die transformasieproses in die land, om dit te konsolideer en beter te maak.”
Alles vir die sleutelwoord "ANC"
Verspotte vraag, want ANC gaan ‘verkiesing ongetwyfeld wen’ – Ramaphosa
“Mense vra my dikwels: ‘Gaan julle die volgende verkiesing wen?’ Ek sê dit is ʼn baie simpel vraag.”
Ace skuldig bevind aan wangedrag
Magashule het hom aan wangedrag skuldig gemaak toe hy daardie skorsingsbrief twee jaar gelede aan pres. Cyril Ramaphosa gestuur het.
ANC kan nie krisis oor stygende lewenskoste stuit
Volgens die DA verkies die ANC om in ʼn “kokon van luuksheid te leef” waar hy “ontkoppel is van die realiteit van wydverspreide hongersnood en armoede”.
Cholera: Waterprobleme in Hammanskraal kom al jare
Verskeie politieke partye pak die skuld van die uitbreking op die DA-geleide koalisie in die metro en sê sy versuim om basiese dienste te lewer het nou menselewens gekos.
Verslag: Suid-Afrika vanaf ‘wonderkind na wrakstuk’
“Brigety wat verbatim aanhaal uit ANC-beleidskonferensiedokumente wat teen die VSA uitvaar, dui op ʼn besliste skuif in die VSA se hantering van Suid-Afrika se regering.”
As Suid-Afrika ʼn maatskappy was…
Boonop het die twee stigtersdirekteure gesamentlik die Nobelprys vir ekononomie gekry en veral die nuwe voorsitter se gewildheid het wêreldwyd voorblaaie gehaal en hy is met eredoktorsgrade oorlaai.
2024-verkiesing: kan ʼn ANC-EFF-koalisie die land bestuur?
Indien die twee partye mekaar nie kon vind oor ʼn belangrike en simboliese beleidsaangeleentheid soos die wysiging van artikel 25 van die grondwet nie, hoe kan hulle oor ander beleidsake saamstem?
Mbeki se brief aan Mashatile gaan oor veel meer as Phala Phala
Die betekenis van Mbeki se brief aan Mashatile lê daarin dat dit weer wys op die grondliggende verskille oor wesenlike sake in die ANC.
Thabo Mbeki kap ANC oor Phala Phala, Eskom
Oudpres. Thabo Mbeki het in ʼn sterk bewoorde brief aan die ANC nie doekies omgedraai oor die foute wat die regerende party spesifiek met betrekking tot die Phala Phala-sage en Eskom gemaak het nie.
‘SA’ners verwerp EFF se intimidasie’
Volgens die regerende party is dit te danke aan ieder en elke burger dat die land Maandag nie tydens die EFF se nasionale betogings in chaos gedompel is nie.
DA terug hof toe oor kaderontplooiing
As die ANC niks gehad het om weg te steek oor sy kaderontplooiingsbeleid nie, waarom word alle besluite van sy komitee daaroor dan geheim gehou, vra die DA se Leon Schreiber.
Carl Niehaus bedank as ANC-lid
“Die ANC is dood en kan nie meer gered word nie.”
ANC se nuwe NUK-lede bekend
’n Paar omstrede name het die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) se lys van 80 nuwe lede gehaal.
ANC staan by Ramaphosa
ANC-parlementslede gaan teen die aanvaarding van die artikel 89-paneel van ondersoek na gebeure op Phala Phala se verdoemende verslag stem.
Herroep van handboek gaan Ramaphosa ‘vriende kos’
“Ek dink wél dit was ’n berekende besluit,” sê ’n politieke kenner.
Zuma ‘bereid’ om as ANC-voorsitter te staan
Die oudpresident sê hy is deur verskeie kaders genader om hom vir die posisie van nasionale voorsitter van die ANC beskikbaar te stel.
Dlamini-Zuma kap opsystaan-reël
Die opsystaan-reël sal na verwagting ʼn erg verdelende kwessie wees tydens die nasionale konferensie.
Regstappe kom nadat Lesufi swyg
Die ANC in Gauteng het intussen uitgevaar teen “rassistiese en regse groepe” se aanvalle teen Panyaza Lesufi, iemand wat “nie-rassigheid verdedig”.
Ramaphosa ‘sterker’ ná beleidskonferensie
Die president is dalk nog stewig in die saal, maar kenners sê die ANC se beleidskonferensie die afgelope naweek skets ʼn prentjie van ʼn party sonder fut wat stadigaan besig is om te kwyn.