Vrywilligers het tientalle ouers bygestaan om te verseker dat hierdie kinders se toegang tot geletterdheid – en meer spesifiek onderrig in hul moedertaal – nie verder in die wiele gery word nie.
Alles vir die sleutelwoord "onderwys"
Vakbond wil skoolkalender laat aanpas
Sadou vra onder meer dat die Desembervakansie in 2023 vroeër moet begin.
Ouers sê Limpopo-hoof moet waai
ʼn Petisie wat deur ouers opgestel is, het reeds meer as 600 stemme gekry om dié hoof te laat verwyder.
Leerder sterf tragies tydens raakrugby
Jayden Lee Daniels en sy vriende het tydens pouse raakrugby gespeel toe die voorval plaasgevind het.
Gemeenskappe hou sleutel tot SA se onderwystoekoms
Die sukses van Afrikaanse skole is ʼn sprekende voorbeeld van gemeenskapskrag, waar ouers en gemeenskappe beheer neem en besluite uitvoer in die beste belang van hul kinders.
Matriekeksamen begin vroeër weens verkiesing
Die raad van onderwysministers het ʼn spesiale vergadering gehou waartydens die besluit geneem is.
Gr. 12-eindeksamenrooster dalk aangepas
Vanjaar se matriekeindeksamen begin op dieselfde dag as wat die munisipale verkiesing plaasvind.
Drie Gautengse skole geruk deur leerders se dood
Twee van die leerders het glo hul eie lewens geneem.
Navorsing: SA onnies oorwerk, te laag geskat
Luidens dié navorsing word onderwysers met nietighede opgesaal, wat min tyd laat om werklik aandag aan leerders te gee.
Helfte van skooljaar verlore
“Vir elke week wat leerders skooltyd verloor, verloor hulle sowat een en ’n halwe week van onderrig.”
Minister sê oor Oktober-vakansie
“Ons het wel besluit dat die verlore aantal skooldae op distriks- en skoolvlak ingehaal moet word, maar met redelikheid.”
Nóg ʼn onderwysgraad by Akademia aangebied
“Die voornemende student moet lief wees vir mense – veral kinders – en om saam met hulle te werk.”
‘Rassisme, korrupsie’ by Laerskool Theresapark
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn groep ouers die skoolhoof vroeër vanjaar oor beweerde wanbestuur uit haar kantoor gegooi het.
SAOU gryp in by HS Eldoraigne
Dit is ooreengekom dat Prinsloo sy pligte as skoolhoof aan die adjunkhoof delegeer.
‘Hoof moet waai’, sê ouers
Meer as 1 000 ouers van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het Dinsdag ʼn petisie oorhandig, waarin hulle eis dat dr. Anton Prinsloo as hoof verwyder word.
Ouers, help só jou matrikulant deur die eindeksamen
Die spanning wat ʼn matrikulant se eindeksamen vir ouers en die res van die huishouding meebring, word dikwels misgekyk.
Regstappe teen departement as skoolvakansie geskrap word
“Die departement vee tans spore van eensydige optrede dood deur kwansuis te beraadslaag nadat hulle reeds hul voornemens duidelik gemaak het.”
Woede ná Eldoraigne-hoof weer aangestel is
Die Hoërskool Eldoraigne se beheerliggaam oorweeg nou regstappe teen die Gautengse departement van onderwys.
Departement sê ‘binnekort’ oor skoolvakansie
Die departement oorweeg dit tans om die Oktober-skoolvakansie te skrap om verlore skooldae in te haal.
Haakplekke in Gautengse skoleplasingstelsel
Die departement het Dinsdag die publiek in kennis gestel dat die webwerf waar aanlyn aansoeke vir plek in skole vir 2022 gedoen kan word, vir 48 uur gesluit sal wees.