“Ons is net mense. Ek het kinders, ʼn gesin. Ek moes mense in die oë kyk, broodwinners, en sê ‘jammer, jy het môre nie meer werk nie’.”
Soekresultate vir: comair
Reisverbod na Mauritius opgehef
Die reisverbod tussen Suid-Afrika en Mauritius is opgehef.
134 by Comair afgelê
Altesaam 134 personeellede van Comair, wat British Airways en Kulula bedryf, is Vrydag afgelê.
Drie grotes binnekort terug in die lug
Daar lê ongetwyfeld ’n opwindende tydperk vir die sektor voor soos die ander lugdienste van die krukkelys af terugkeer. Maar die speelveld is allermins gelyk.
Comair-vlugte verder opgeskort
Die lugdiens sê gegewe die onsekerheid oor hoe lank vlak 4 van die afsonderingsregulasies gaan geld, het hy geen ander keuse gehad as om die opskorting van vlugte verder te verleng nie.
Comair skort vlugte tydelik op
Vlugte sal van 5 Julie tot 30 Julie opgeskort word.
Plaaslike sakereise herstel tweede vinnigste ter wêreld
Die getal sakereise wat tans in Suid-Afrika onderneem word, is wel net 25% van wat dit voor die uitbreking van die koronavirus was.
British Airways, Kulula hervat dié vlugte
Die lugrederye beoog om vlugte geleidelik te hervat te midde van die Covid-19-pandemie.
Eerste Kulula-vlug in maande hervat
“Hoewel die formele sakereddingsproses nog nie agter die rug is nie, dui ʼn Comair-vliegtuig terug in die lug op die begin van die einde van een van die ingewikkeldste hoëprofiel- korporatiewe herstrukturerings in Suid-Afrika.”
Comair-uitspraak ‘oorwinning vir werkers’
Comair het intussen sy besprekings vir binnelandse vlugte op British Airways geopen.
Solidariteit hof toe oor Comair
“Dit is nie moontlik om ons lede se werk te beskerm as die werkplek nie meer bestaan nie.”
Besprekings vir Kulula-vlugte nou oop
Besprekings is nou oop vir vlugte wat van 1 Desember af hervat word.
Comair vlieg dalk weer binnekort
Die lugredery Comair het gesê twee belangrike mylpale is die afgelope week met sy sakereddingsplan behaal.
Jou vlerke hang, SAL!
Hoe het die SAL in hierdie gemors beland en wat is die opsies?
Comair vlieg dalk in Desember weer
Die sukkelende redery se werksmag sal van 2 200 tot 1 800 verminder word.
Comair-sakeredders vra vir meer tyd
Dit is die tweede keer dat die sakeredders vra om die spertyd vir die sakereddingsplan uit te stel.
SAL-sakereddingsplan ‘waansinnig’
Vrae moet gevra word oor ʼn staat wat belastinggeld gebruik om ʼn onnodige staatsonderneming te red terwyl die land se ekonomie en gesondheidsorgstelsel in duie stort, sê Solidariteit.
Numsa eis insae in Comair se sakereddingsplan
Die vakbond dreig om die sakereddingspraktisyns hof toe te sleep as hy nie die geleentheid kry om ʼn inset in die voorgestelde plan te lewer nie.
Vlugte tydens vlak 3: Hier’s wat sakereisigers kan verwag
Lees hiér alles oor vliegtuigkaartjies, veiligheidsmaatreëls in vliegtuie en hoe gereeld vlugte by lugrederye beskikbaar sal wees.
SAL kan nie salarisse vir Mei betaal
Die lugredery het ook nie genoeg geld om sekere sakereddingsuitgawes te betaal nie.