Die luukse Walkersons Hotel & Spa naby Dullstroom is net die doepa wat jy nodig het om van die besige stadslewe te vergeet.
Sterkfontein-reservaat steeds gesluit: ‘Gee terug ons dam’
Inwoners, sakelui en vissermanne is woedend oor die voortgesette sluiting van die Sterkfontein-natuurreservaat. Volgens ‘n Vrystaatse departement kan die oord egter moontlik dié naweek al vir hengelaars oopgestel word.
10 prettige idees vir die langpad
Hier is ’n paar kreatiewe idees om die jongspan in die motor besig te hou – sonder ‘n skerm.
Shosholoza Meyl-treindiens betyds vir Kersfees hervat
Die diens is in Maart vanjaar weens die voortgesette Covid-19-pandemie opgeskort.
Raad en daad vir sakpasreise
“Goedkoop reis word ʼn leefstyl.”
Stuur ʼn bietjie liefde (en ʼn koopbewys) na SA
Die veldtog vra Suid-Afrikaners in die buiteland om geld of koopbewyse aan vriende en familie in Suid-Afrika te stuur wat dit dan hier vir toeriste-aktiwiteite kan gebruik.
Botswana en Zim: Oor olifante, sonsondergang en mense
Soos ʼn vriendin van my dit gestel het: Die heelal skyn in daardie oog.
Sug van verligting in drank-, toerismebedryf ná besluit oor inperking
Die aankondiging oor die Omikron-variant het wydverspreide paniek veroorsaak en die toerismebedryf opnuut ʼn gevoelige hou toegedien. Talle besprekings is reeds gekanselleer en daar is vrese dat die Desembervakansie, een van die besigste vir die plaaslike toerismebedryf, opnuut op sy knieë gedwing gaan word.
Miljard in toerismebedryf reeds verlore weens paniek oor Omikron
ʼn Verwagte 78% van besprekings gaan waarskynlik tussen Desember en Maart gekanselleer word.
Foto’s: ’n Tuiste in die hawestad Porto
Gerike se motto is: “As jy wag vir ander mense om saam met jou te reis, gaan jy vir altyd wag.”
Nóg lande gesluit vir SA-reisigers
Die Europese Unie oorweeg dit intussen om ook ’n reisverbod van Suid-Afrika in te stel.
SA terug op Britse rooilys
Minister Naledi Pandor meen die Britse regering tree oorhaastig op.
Halt by Colesberg
Gun jouself ʼn dag van rus en vrede onderweg by ʼn plek van verfrissing, verversings en verrassings. ʼn Plek soos Colesberg.
Sun City wen gesogte reisprys
Die World Travel-toekennings is ʼn leier in die toerisme-, lugdiens-, hotel- en gasvryheidsektor.
Foto’s: ’n Helse ding op ’n fiets
Ja, dit is al weer daai tyd van die jaar! Honderde fietsryers maak reg vir ʼn hemelse rit tot in Die Hel, een van die Swartberge se grootste avonture.
Spaar geld en huur eerder ’n woonwa
“Om dieselfde waarde te kry uit jou eie woonwa oor tien jaar, gaan jy minstens agt langnaweke per jaar met jou eie woonwa moet gaan kampeer.”
Kulula vlieg nou weer meer gereeld
In die geval van vlugte tussen Kaapstad en Durban, het die redery inderwaarheid sy kapasiteit verhoog.
Foto’s: Kom kuier in Botlierskop
Die reuk van grasdakke en veld; die stilte van die nag weg van verkeer en mense; groot kaggels en fynproewerskos met uithalerwyn. Dis net wat die dokter teen die pandemie-inperkingsvrees voorgeskryf het!
The Donkey Dairy: Van klein plaasdroom tot groot moontlikhede
“Daar is so ʼn groot behoefte vir mense om uit die stad te kom en te beleef hoe ʼn werkende plaas lyk en bestuur word.”
Baanbrekers van die binneland
Wat maak die Pioniersmuseum nog relevant vandag, waarom moet mense dit besoek?