Twee gelukkige Playstation-spelers staan die kans om elkeen ʼn RUGBY 22-speletjie te wen.
Kry hiér jou kykstof aanlyn
Die onlangse nuus dat DStv sy stroomdienste van Maart af gaan beperk, sal talle Suid-Afrikaners na alternatiewe bronne van kykstof laat soek.
Hoe groen is jou selfoon?
“Ons word gedwing om produkte weg te gooi as dit gebreek het, want ons kan dit nie self oopmaak of herstel nie.”
Raaisels waar taal, tegnologie ontmoet
“Die liefde kom van my pa af,” sê Marais, en voeg dan by: “Dit is ʼn lekkerder tydverdryf as om televisie te kyk. Jou brein bly die heeltyd aan die gang.”
DStv gaan stroming beperk
MultiChoice het aangekondig die verandering “is een van vele deurlopende maatreëls om die deel van wagwoorde en roofkykery teë te werk”.
Trump maak weer stem dik op eie sosiale media-platform
Donald Trump het Truth Social beskryf as ʼn alternatief vir Facebook, Twitter en YouTube.
Speel Wordle in Afrikaans
Dié woordbouspeletjie het wêreldwyd die belangstelling van taalliefhebbers en vertalers geprikkel.
Hoe veilig is jou (kuber)geld?
Ofskoon bedrog in die finansiëledienstebedryf in Afrika skerp aan die toeneem is, veral in Suid-Afrika, is finansiële misdaad wat met kubergeldtransaksies verband hou, aan die afneem.
Eerste elektriese passasiersvliegtuig sprei vlerke
Elektriese aandrywing van enigiets met wiele is elders ter wêreld lank reeds ’n werklikheid. Inteendeel, dit is besig om só vinnig vlam te vat dat selfs die eerste elektriese passasiersvliegtuig binnekort met toetsvlugte begin.
Paartjie trou in die meta-heelal
Vriende en familie van reg oor die wêreld kon die onthaal bywoon, omdat dit alles in ʼn virtuele wêreld plaasgevind het.
Wees op die uitkyk vir dié tendense in 2022
Oorlogvoering met memes, al meer vleis wat in fabrieke gebrou word en ʼn spitstyd in die Metavers – dit is ʼn paar van die vreemde vooruitsigte vir die toekoms.
Duur prentjies: Waarom miljoene op NVI-kuns bestee?
Dié mark floreer. Die gewildste stukke kan vir etlike miljoene dollar verkoop word, maar ʼn buitestander wonder dalk hoekom iemand enigsins iets hiervoor sal betaal.
Apple blom, Google belê, Samsung beplan
Die tegnologiespeelveld is so wispelturig en onvoorspelbaar soos Eskom se beurtkragskedules: jy weet iets is op pad, maar ’n mens is net nie seker presies wat nie totdat dit gebeur.
Spotify se aandele tuimel
Die musiekstroomdiens Spotify se aandele het getuimel – maar nie as gevolg van Joe Rogan se kontroversiële gesprekke nie.
Wordle laat vertalers, gebruikers kopkrap
Die “New York Times” het ook sy beursie nadergetrek om dié uiters gewilde speletjie aan te skaf.
Sterrekundiges verstom deur tollende voorwerp in Melkweg
Hoewel daar ander voorwerpe in die heelal is wat aan- en afskakel – soos pulsars – is ʼn herhaling van klokslag elke 18,8 minute iets wat nog nooit tevore waargeneem is nie.
Disney se stroomdiens binnekort in SA
Suid-Afrikaners kan knus onder ʼn kombers inskuif en uitsien na die beste van Disney+ se vermaak op die klein kassie.
Eerste vir SA: Nanosatelliete gelanseer
Spanlid Ian van Zyl het dit as ‘n “trots Suid-Afrikaanse oomblik” beskryf.
Dié selfoonnetwerk het die beste aflaaispoed
ʼn Piekspoed van 751 Mbps is verlede jaar op ʼn Huawei P40 Pro 5G aangeteken, terwyl ʼn Samsung Galaxy S21+ 5G ʼn aflaaispoed van 732 Mbps behaal het.
Facebook, Google swaar beboet oor koekies
Die twee platforms het nou drie maande om hul praktyke aan te pas voordat boetes van sowat R1 miljoen per dag opgelê word.