ʼn Johannesburgse gesin het al vir langer as ʼn jaar nie krag of water nie, ná die munisipaliteit hulle klaarblyklik verkeerdelik vir derduisende rande gefaktureer en toe summier die dienste afgesny het omdat die gesin nie betaal nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "water"
Moenie met water mors nie!
Die waterkrisis in ons land is lank nie meer net bespiegelinge nie en beurtwater mag dalk ons voorland wees.
Suid-Afrika se varswaterwerklikheid
Hierdie wateruitdagings is niks nuuts nie en is ontwikkel en verskerp oor die afgelope twee tot drie dekades. Suid-Afrika bereik egter steeds toenemende kantelpunte om huidige en toekomstige watersekerheid te verseker.
Drinkwatergehalte daal weens gebrekkige infrastruktuur
Die bevindinge dui op ʼn kultuur van verwaarlosing, nienakoming en sistemiese ineenstorting. Die huidige cholera-uitbraak in die land behoort dus geen verrassing te wees nie.
Helfte van SA se drinkwater van ‘swak gehalte’
Die departement van water en sanitasie het sy blou- en groendruppel en geen water-verslag bekend gemaak en dit skets ʼn kommerwekkende prentjie van die land se watersituasie.
Lesersbrief: Vervallende waterinfrastruktuur ʼn groot kopseer
Waterinfrastruktuur is jare lank verwaarloos en dit vereis nou ʼn geraamde belegging van amper R90 miljard oor die volgende 10 jaar om water infrastruktuur landswyd op te gradeer.
Is daar iets in die drinkwater by Rand Water?
Dit is nie onmoontlik nie dat Rand Water (in effektief ʼn ANC-regeringsinstansie) die metro Tshwane (nou beheer deur ʼn DA-geleide koalisie) se watervoorsiening vertraag om dié metro polities in ʼn swak lig te stel.
Kragkrisis vererger; meer druk op waterstelsel
Suid-Afrikaners moet besef daar is nie net ʼn kragkrisis nie, die situasie is besig om toenemend te vererger, met daadwerklike gevolge vir watervoorsiening in die land.
Vanrhynsdorp nou al dae lank sonder water
Intussen probeer inwoners self sien kom klaar, terwyl ander inspring om mekaar te help waar hulle kan.
Waterkrisis ‘veel erger’ as kragprobleme
“Hierdie moet ʼn ernstige wekroep wees; beurtkrag en beurtwater op dieselfde tyd. Met water is ons doppie geklink.”
Waterbeperkings ingestel terwyl Gauteng kook
Verhoogde waterverbruik weens die bloedige hitte het die afgelope ruk tot ʼn daling in reservoirvlakke gelei.
Waterbeperkings vir Tshwane
Die beperkings tree dadelik in werking en geld die hele metro.
Peperduur elektrisiteit en water: Gee my krag
Benewens beurtkrag en baie dele van die land wat weens stokou infrastruktuur en skokkende wanbestuur in die donker én met droë krane sit, dok Suid-Afrikaners steeds sakke vol geld vir krag en water op.
Gautengse metro’s geraak deur ontploffing by pompstasie
Herstelwerk aan die beskadigde infrastruktuur word tans op ʼn noodgrondslag gedoen.
Wateroorwinning vir inwoners van Noordwes
Sedibeng-water het verlede week opdrag aan sy werkers in verskeie munisipaliteite gegee dat watervoorsiening en instandhoudingsdienste reeds Dinsdag gestaak moet word.
Water: Hofsaak oor Kubane binnekort aangehoor
Solidariteit vra ʼn interdik aan wat onder meer sal verhoed dat werk enigsins deur die Kubaanse ingenieurs aan Suid-Afrika se water- en sanitasie-infrastruktuur gedoen word.
Dié water skadelik vir jou tuin
Gryswater wat afkomstig is van wasmasjiene hou etlike nadele in vir grond indien dit daarmee besproei word.
Kommer oor gehalte van drinkwater, rioolverwerking
Die navorsers waarsku ook dat enige verswakking in drinkwatergehalte lewensgevaarlik kan wees.
Water na drie munisipaliteite beperk
Rand Water sê ondanks herhaalde pogings om die geld in te vorder, betaal die munisipaliteite steeds nie hul skuld nie.
Vaaldam se vlak sak steeds gevaarlik
Die voortgesette daling in die vlak van die Katse- en Mohaledam in Lesotho is ook ʼn groot bron van kommer.