Die man het namens 36 van sy werkers eise by die departement van arbeid ingedien, maar die geld het glo in sy eie sak beland.
Alles vir die sleutelwoord "Valke"
Valke slaan toe op Buffalo City-kantore
Bewerings van R30 miljoen se korrupsie rakende Covid-19-kosbewyse by die munisipaliteit het nou aan die lig gekom.
Agt jaar vir moord op polisiebeampte
ʼn 25-jarge man is Dinsdag in die Blue Downs-landdroshof in Kaapstad tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op ʼn polisiebeampte meer as sewe jaar gelede.
Twee ‘Valke’ vas wat geld eis
Die verdagtes staan tereg op aanklagte wat verband hou met korrupsie en die voordoen as polisiebeamptes.
Afslaer steel munisipaliteit se geld
Hy moes die munisipaliteit se bates opveil, maar ʼn groot bedrag geld het uiteindelik in sy eie sak beland.
Twee van Valke, oudbeampte in hof
Die drie verdagtes is Dinsdagoggend in hegtenis geneem.
Twee van Valke, oudbeampte vas
Ongerymdhede met bevorderings binne die Valke se geledere het aan die lig gekom.
Valke se woordvoerder bedank
Mulaudzi se bedanking volg nadat hy onlangs in die spervuur beland het weens sy beweerde betrokkenheid by ʼn bedrogspul.
Egpaar vas vir bedrog van R2 miljoen
“Hy het glo maatskappye, wat aan sy vriende en familie behoort, in die provinsiale verskaffersdatabasis geregistreer.”
15 vas oor padwaardigheidsertifikate
“Daar word beweer dat padwaardigheidsertifikate en polisieklarings bedrieglik uitgereik is sonder dat die voertuie ondersoek is soos vereis word.”
Man vas wat ‘diamant’ probeer verkoop
Die verdagte het die fopdiamant aan ʼn potensiële koper probeer smous.
2 vroue in Pta-Oos vas oor steroïede
Twee vroue is Woensdag by onderskeidelik twee luukse landgoedere in die ooste van Pretoria in hegtenis geneem in verband met die ontdekking van steroïede ter waarde van miljoene rande.
Vragmotorbestuurder vas oor miljoene se kokaïen
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat kokaïen ter waarde van miljoene rande in ʼn vragmotor gevind is.
Cele gebruik skaars hulpbronne vir eie ‘onbenullige projekte’
Die ondersoekspan wat vervalste sosialemedia-rekeninge moet ondersoek, het reeds te min kapasiteit om “werklike” kubermisdaad te bekamp.
DA-wyksraadslid se moordenaars skuldig bevind
Een van die skuldiges is ʼn ANC-wykskandidaat.
Miljoene rande se dwelms op boot gekry
“Na ʼn verdere deeglike ondersoek het hulle ’n versteekte kompartement in die houer ontdek waarin die dwelms versteek was.”
Tshwane-metro-diefstal: Derde verdagte vas; nog een in hof
Die Valke het ʼn derde verdagte in hegtenis geneem in verband met bedrog, geldwassery en korrupsie van R53 miljoen.
Man vas vir leeuvelle
Die man is die afgelope naweek in Noordwes met die velle betrap.
Miljoene van Tshwane-metro gesteel: Nog een vas
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem vir sy beweerde betrokkenheid by bedrog, geldwassery en korrupsie van R53 miljoen.
Klopjag op ‘towersampioen’-laboratorium in Amanzimtoti
Verskillende spesies in verskillende vorme en groeifases is op die perseel ontdek.