Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, sê die jongste ramp wat die ANC oor Suid-Afrika gebring het deur na bewering wapens aan Rusland te lewer, gaan die land en sy mense duur te staan kom en die ANC is ’n ramp wat die land net nie meer kan bekostig nie.
Alles vir die sleutelwoord "video"
Video: Huis in puin, maar akteur glo ‘Here gaan nuwe ding doen’
Hy het die huis self gebou, vertel Jacques Gombault nadat ʼn verwoestende brand die gesin se huis in puin gelaat het. Maar, sê hy, hy weet nou hoekom alles moes wegbrand.
Video: ‘Moeggesukkel’ meer as net skuiling; dit bring hoop
“Op straat wil mense niks met jou te doen hê nie, want mense dink jy is rubbish.”
Kyk: ‘Tronk toe’ hoor mans ná Benoni-nagklubmoord
“Die drie beskuldigdes is dalk almal eerste oortreders wat polisierekords betref, maar die bewyse toon dat hulle ʼn geskiedenis van geweld het,” het landdros Ian Cox tydens vonnisoplegging gesê.
Luister: Daniel Strauss se jongste boek wys pad na finansiële vryheid
ʼn Paar bekendes het Donderdag ʼn eksklusiewe bekendstelling van Daniel Strauss se jongste boek, Werk soos ʼn miljardêr, by Maroela Media se kantoor bygewoon.
Video: Respek, vertroue dié hoërskool se hoekstene
Eduplex Hoërskool is volgens syskoolhoof van die begin af in sterk gevestigde waardes en tradisies geanker, waarvan een moedertaalonderrig is.
Video: Aangrypende oorlogsverhaal op die planke vertel in ‘Die Kaplyn’
“Ons bid voor elke liewe vertoning dat daar salwing sal plaasvind, dat die Here mense in die gehoor se harte sal sag maak en dat Hy hulle sal genees van die seer.”
Musiekvideo: Armand Steenkamp sing oor vrolike vissersvrou Johanna
“Daar het ek aan Worsie Visser se liedjie gedink en myself afgevra wie dié Johanna was, wat almal so gas gegee het. Hoe het sy gelyk en wat het sy gedoen?”
Eerste sooi vir skool se droombiblioteek gespit
Dié projek word te danke aan die gemeenskap se onvoorwaardelike ondersteuning verwesenlik.
Ontdek geheime van olifante met dié dokkie-reeks
“Hierdie is nie net geraas nie, elke klank het betekenis en dit is dié kommunikasie wat die gom word wat die lede van ʼn trop bymekaar hou.”
Ann van Dyk: Pioniervrou en bewaarengel van jagluiperds
Maroela Media het by die bekendstelling van die Ann van Dyk-museum gaan kuier.
Video: Maye Musk, Rolene Strauss klets in Afrikaans
In die video wat Rolene op sosiale media gedeel het, omhels die paar mekaar terwyl Rolene ʼn paar dinge uitwys wat sy en Maye in gemeen het.
Video: Sakeman se luukse huis gegryp
Die bates waarop beslag gelê is, is aangeskaf uit die opbrengs van korrupte tenders tydens die 2010-Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Video: Passie vir mense, musiek sit huppel in Lydia Winchester se stap
In haar eie woorde is die musiekbemarker Lydia Winchester nie almal se ‘cup of tea’ nie, maar vir honderde Suid-Afrikaanse kunstenaars is sy die musiek-ma wat bankvas hulle loopbane ondersteun.
Paasfees-oordenking: Waaroor gaan Paasfees eintlik?
In haar kort, motiverende Paasfees-boodskap aan lesers vertel Benescke Janse van Rensburg die storie van Pieter die papiervlieënier.
Ontmoet Tinyiko Golele, koning(in) van die Kruger
Geklee in haar uniform en met haar R1-geweer in die hand, lyk dit of Tinyiko Golele, streekswagter in die suide van die Krugerwildtuin, nie ʼn bang haar op haar kop het nie.
Video: Lindie en kie pak staptog vir droogtehulp
“Ek sien baie uit, nie net omdat hierdie vir ʼn ongelooflike goeie doel is nie, maar ook vir die bietjie swaarkry. Dit hou my nederig want voor die skepping is niemand famous nie.”
‘Daardie dag maal in my kop,’ sê plaasbestuurder
“Ek kon sien hulle is dood. Ná agt jaar op die grens het ek geweet hoe lyk, ruik en proe dood.”
Video: Geliefde Britse varkie ‘Peppa Pig’ kuier in SA
Peppa Pig en haar maatjie in die menswêreld, Anna, het in Maroela Media se ateljee gesels oor hulle produksie, “Peppa Pig’s Perfect Day”.
Musiekvideo: Hansie Roodt dra debuutsnit op aan seuntjie
“Ek het eendag na my seuntjie gekyk en besef die bloed wat deur sy are vloei, is die bloed van twee enorme ikone. Hy moet dit weet.”