Ministers gaan voortaan minder luukshede op die belastingbetaler se koste verkry, maar dis nou ook nie of dit broekskeur met hulle sal gaan nie.
Dokter wat glo aborsie afraai, ontken skuld
Die saak teen dr. Jacques de Vos, wat van onetiese gedrag aangekla word, het Maandag in Kaapstad hervat.
Vrou vas nadat sy valse klag lê
Dit is nie die eerste keer wat dié vrou haar valslik voordoen nie.
Kortfilms laat kollig val op geweld teen vroue en kinders
ʼn Vrou word elke drie ure in Suid-Afrika vermoor.
Vermiste voëls ná bakkievrag-kaping opgespoor
Die meeste van die vermiste eksotiese voëls is op die swartmark teruggekoop.
Berugte Moloto pad eis lewens in nat weer
Verskeie mense is vanoggend op ’n nat Moloto pad in Pretoria dood.
ANC-veteraan Ben Turok sterf
“’n Reus het inderdaad geval en ons sal nooit sy opofferings, standvastigheid en vreeslose onafhanklikheid vergeet nie.”
Foto’s: Huise, paaie oorstroom weens reën
Ten minste een persoon is dood in die vloede wat sedert Sondag in verskeie provinsies voorkom.
Prasa onder administrasie geplaas
Die minister sê Prasa kort indringende ingryping.
Vyf dood na vulkaan in Nieu-Seeland uitbars
Die vulkaniese uitbarsting was “van ʼn ernstige aard”.
Oorleef beurtkrag só
Skakel jou toestelle af, toets jou alarm en volg hierdie wenke.
Nuuskommentaar: Die onverdunde waarheid, die (vals) narratief en die Mandela-effek
Vandag se nuuskommentaar bekyk baie kortliks iets wat al hoe meer kommer wek – naamlik die Mandela-effek.
SAL: Sakeredding enigste opsie – Ramaphosa
Ramaphosa benadruk die regering sal in beheer bly van staatsbeheerde entiteite.
Bendegeweld eis 10-jarige
“Albei verdagtes het sterk bande met plaaslike bendes.”
Parlement skuld ook geld aan Eskom
“Staatsinstellings moet hul skuld betaal.”
Fase 4-beurtkrag weer toegepas
Fase 4-beurtkrag weer toegepas.
2 in hof ná Sasolburg-sakeroof
Een van die verdagtes is gedurende die voorval by ‘n supermark doodgeskiet.
Christopher Panayiotou se pa tydens roof doodgeskiet
Costa Panayiotou (67) is in die vroeë oggendure Maandag in Uitenhage in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Vloedwaarskuwings met reën wat voortduur
Moontlike oorstromings word Maandag in Gauteng, asook dele van Noordwes, die Vrystaat en Mpumalanga verwag.
Video: Mej. Suid-Afrika is die nuwe Mej. Heelal
Die nuwe Mej. Heelal is Maandagoggend (SA tyd) in die VSA gekroon.