“Gee ons ons R1,1 miljard of ons sien julle in die hof.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alan Winde"
Winde pleit dat SA deel van Agoa bly
Die Wes-Kaapse premier het tydens sy onlangse besoek aan die VSA gesê sy provinsiale regering is skerp gekant teen die Russiese inval van Oekraïne en dat die provinsie bande met die VSA wil versterk.
Wes-Kaapse dorpe dalk gou beurtkragvry
“Ons streef daarna om die eerste provinsie te wees wat beurtkrag wen.”
Wes-Kaapse premier, Intercape vergader
Alan Winde het tydens die vergadering gehoor dat busbestuurders van Intercape dit deesdae nie op sommige Oos-Kaapse roetes kan waag nie terwyl polisiebegeleiding in ander gebiede nodig is.
Wes-Kaap reg om beurtkrag te pak
“Die Wes-Kaapse regering is op alle fronte voorberei sou beurtkrag op hierdie vlak voortduur.”
Nuwe Kaapse LUR vir onderwys aangewys
David Maynier se aanstelling is maar een van verskeie veranderinge wat Alan Winde, Wes-Kaapse premier, Vrydag aan sy provinsiale kabinet aangekondig het.
Albert Fritz geskors glo oor seksuele misbruik
“Ek het diepe respek vir die klaers wat na vore gekom het en hul dapperheid wat hulle aan die dag gelê het.”
Stilswye heers nog oor aantygings teen Albert Fritz
Anroux Marais, LUR vir kultuursake en sport in die Wes-Kaap, is intussen as waarnemende minister van gemeenskapsveiligheid in Albert Fritz se plek aangestel.
Wes-Kaapse premier ingeënt
Alan Winde meen hy wil van voor lei en aan Kapenaars wys daar is geen rede om bang te wees vir die entstof teen Covid-19 nie.
Wes-Kaap vra herbesinning oor Tuinroete
Daar heers ook verwarring oor drankverkope op wynplase nadat die nuwe regulasies in die Staatskoerant gepubliseer is.
Covid-19-statistieke: Wes-Kaap skop vas oor inperking
Landwyd is daar meer as 2 000 nuwe gevalle van die koronavirus bevestig.
W-Kaap versoek dat alkoholverbod onmiddellik gelig word
“Die uitwerking van hierdie tydelike verbod word nie net in ons landbou- en boerderygemeenskappe ervaar nie, maar ook in ons toerisme- en gasvryheidsektor.”
Premiers van Wes-Kaap, Noordwes positief vir Covid-19
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, sê hy het Sondag begin siek voel.
Premier kap regulasies na klagtes oor besige promenade
Die premier van die Wes-Kaap meen dié regulasies is nie deurdink nie en toon ʼn gebrek aan gesonde verstand.
Covid-19: Eerste geval in Khayelitsha aangemeld
Daar is tans 310 bevestigde gevalle van Covid-19 in die Wes-Kaap aangemeld.
WK premier sê polisie het stryd teen misdaad verloor
“Omtrent die helfte van ons speurders het nie ʼn vuurwapen nie. Ek kan jou verseker bendelede het wapens en baie daarvan kom uit die polisie se eie arsenaal.”
43 mense dié naweek in Wes-Kaap vermoor
Van dié moorde is gepleeg in gebiede waar juis meer polisielede ontplooi is.
Weermag ontplooi: ‘Erkenning dat polisie beheer verloor het’
Die ontplooiing van die weermag op die Kaapse Vlakte is ʼn duidelike erkenning dat die polisie beheer in die oorlog teen misdaad verloor het.
Mbalula ervaar frustrasies van spoorwegstelsel eerstehands
Mbalula is egter gekap oor sy besoek.
Jeug van vandag ‘verdien beter’
“Nes die jong mense van 1976 het ons jong mense ook ʼn belangrike rol om te speel om die toekoms van die land en die provinsie te help vorm.”